Worcester Tennisklub

Worcester Tennisklub

Share

Worcester Tennisklub is oop vir oud en jonk. Kontak vir Wouter by +27 83 467 6841 om by ons aan te sluit.

Photos from Worcester Tennisklub's post 10/01/2026

Baie geluk aan ons twee spanne (mans en gemengde dubbels) wat in die Suid-Boland liga as kampioene vir die 2025 seisoen bekroon is!๐Ÿ‘๐Ÿ†๐Ÿ†

Ons sien uit na nog baie goeie tennis hierdie jaar!๐ŸŽพ๐ŸŽพ๐ŸŽพ

31/08/2024

Eerste gemengde liga wedstryd van die seisoen. ๐ŸŽพ
Vredenburg Tennis Club

03/04/2024

Dis weer tyd vir die Fransie Ope!

RSVP teen 23 April:
Casper Gous: 082 452 7251
Ian๏ปฟ Swanepoel: 083 705 5705

Photos from Worcester Tennisklub's post 25/05/2022

Wat 'n besonderse dag gevul met pragtige mense en uitstekende tennis.
Aan elkeen wat die dag saam met ons geniet het, dankie!

"Tag" gerus julself en jul vriende in die foto's ๐ŸŽพ

17/05/2022

Dit is amper tyd vir die Francois Louw Sosiale Tennisdag.
Is jy lus vir 'n lekker dag gevul met goeie geselskap, beter gees, en die beste tennis?
Kontak gerus vir Casper of Ian om deel te neem - dis nie te laat nie!
๐ŸŽพ

Photos from Worcester Tennisklub's post 17/05/2022
Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Worcester?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Boland Park, Fischer Street
Worcester
6850