Hartwig Lions K.K

Hartwig Lions K.K

Share

Cricket Club

28/10/2025

HARTWIG LIONS VS
VERY DANGEROUS
SONDAG: 02 NOV 2025
NUWELAND-ROODEWAL
WEES DAAR!!!!

30/12/2024

DIE OUENS WORD VERMIS....LAAS IN LIONS KLERE GESIEN.AS ENIGE IEMAND HULLE GEWAAR SE LIONS SOEK HULLE!!!!

Miss my boys

Photos from Hartwig Lions K.K's post 06/06/2022

HARTWIG LIONS SPORTMANNE
NICOLIN VISSER 2020/21
COBIN BASSON 2021/22

07/03/2022

ONS INNIGE MEEGEVOEL MET CAMERON(Leopards speler) se verlies aan sy moeder.As vlakkiekrieketfamilie voel ons ook jou pyn.Mag God julle as familie vertroos in die Moeilike tyd.

Photos from Hartwig Lions K.K's post 07/03/2022

LIONS FROMMEL ROYAL KINGS OP!!!!
Lions was gister in n verwoestende bui...teken 90 lopies vir verlies van 4 paaltjies aan...HAAL Royal Kings vir slegs 28 lopies uit!!!!Wilmar Martin was vernietigend met die bal en neem 6 paaltjies vir 15 lopies in sy 3 boulbeurte...Malcolm Jagers moker 54 van 45 b***e om die grondslag vir n goeie oorwinning te le. AHOE!!

06/03/2022

ROYAL KINGS VS LIONS
6/3/22
EDENGARDEN @ 13H00
KOM SUPPORT DIE BOYS.

26/12/2021

Baie dankie aan almal wat ons met ons Funksie op 24/12/2021 ondersteun het.Dit was n reuse sukses.Dankie ook aan die spelers wat hul Oukersdag opgeoffer het om te help om funksie suksesvol te maak.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Worcester?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Worcester