01/09/2026
🌸🌼 Lente is hier! 🌼🌸
Ons Gr. RR- en Gr. 1-leerders het die lente op ’n besondere manier verwelkom met ’n Lenteloop deur die Blouvlei-omgewing – op soek na die eerste vrolike lenteblomme.
Non-profit & Independent School. Dedicated to empowering disadvantaged children and transforming lives.
01/09/2026
🌸🌼 Lente is hier! 🌼🌸
Ons Gr. RR- en Gr. 1-leerders het die lente op ’n besondere manier verwelkom met ’n Lenteloop deur die Blouvlei-omgewing – op soek na die eerste vrolike lenteblomme.
01/09/2026
Lees is gratis, lees is lekker!
Of dit nou in die klas of onder ’n boom gebeur – ’n boek neem jou na ’n wêreld vol nuwe idees en avonture en maak die wêreld sommer ’n bietjie groter! Blouvlei Akademie geniet DGB se REISENDE KLASKAMER.
Dgb Wines DGB Wellington
&7
18/08/2026
Kom ondersteun BLOUVLEI AKADEMIE by die
LOCAL IS LEKKER fees
10 OKTOBER
Hugenote Kollege in Wellington!
Hugenote Kollege / Huguenot College Wellington
18/08/2026
Dankie vir die ekstra myl om ń BETER MÔRE te skep.
Technology opens a new world! 💻🌍
Our learners are discovering, learning, creating and developing new digital skills through our computer lab.
We are incredibly grateful to PEPKOR IT, Google, United Exports and Mont Du Toit Wine for making this opportunity possible.
Your support continues to make a difference in the lives of our learners and opens doors to new possibilities.
By Blouvlei Akademie speel arbeidsterapie 'n sleutelrol in die ontwikkeling van ons leerders.
Alida Boje van Speelkamer bemagtig ons personeel met praktiese kennis en belê in die toekoms van ons kinders.
Small steps today. Lifelong impact tomorrow.
Occupational therapy creates change. Made possible by our generous donors.
03/08/2026
'n Opregte dankie aan die SAPS Wellington Women's Network en senior lid, Lieutenant Colonel Gordon, vir die skenking van kosprodukte aan Blouvlei Akademie se voedingskema.
Julle ondersteuning help ons om elke dag 'n verskil in ons leerders se lewens te maak.
Saam bou ons 'n BETER MORE.
14/07/2026
PEP Langeberg-streek maak 'n werklike verskil in die lewens van ons leerders.
Van Warm Winters Hartskos tot reënbaadjies en serpe vir elke leerder maak hul keer op keer n verskil by Blouvlei Akademie NPO.
At Blouvlei Academy, we are grateful for partners like PEP who are investing in A BETTER TOMORROW.
22/06/2026
Baie dankie Kaap Agri vir die reflektorbande vir al ons leerders. Met die donker winteroggende help dit om ons kinders sigbaar en veilig te hou wanneer hulle skool toe stap.
A sincere thank you to Kaap Agri for donating reflective bands to all our learners. These will help keep our children visible and safe while walking to school on dark winter mornings.
21/06/2026