Huis Goudveld

Huis Goudveld

Share

Koshuis van Goudveld-Hoërskool 'n Goed toegeruste koshuis wat binne die skoolterrein geleë is.

Hierdie fassiliteite bied 'n oplossing vir leerders en ouers waar afstande na die skool 'n probleem is en ook in gevalle waar albei ouers 'n voltydse betrekking betree. Die personeel van hierdie koshuis strewe daarna om aan die leerder 'n huislike atmosfeer te bied en om binne groepsverband selfstandig met mekaar saam te leef. Studiesessies van leerders geskied onder toesig van koshuispersoneel en hulle is ook beskikbaar om leerders te help.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Welkom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Elizabeth Eybers Avenue
Welkom
9460