Village Fitness

Village Fitness We are your local Gym.

GOOD LUCK OOM PIET!!!
02/10/2026

GOOD LUCK OOM PIET!!!

28/09/2026

Congratulations Weskus Wrestling / Stoei

08/08/2026
07/07/2026

Not all dinosaurs went extinct, some went to Village Fitness 🦖🦕

The gym will be closed from 12h00 to 15h00 today due to maintenance after the recent bad weather. Sorry for any inconven...
12/05/2026

The gym will be closed from 12h00 to 15h00 today due to maintenance after the recent bad weather. Sorry for any inconvenience.

Weskus Stoei klub se 3Jaar bestaan en sukses tot nou.Weskus Stoeiklub is gesitig in Maart 2024.  Diedoel is en sal wees ...
27/04/2026

Weskus Stoei klub se 3Jaar bestaan en sukses tot nou.

Weskus Stoeiklub is gesitig in Maart 2024. Diedoel is en sal wees om die jeug, die toekoms van more, se balans, hand-oog-koördinasie en grootliks die euwels in die gemeenskap te vermy.

Verder wil die klub hul sukses tot nou deel. Die Jaar 2024 het hul begin met 3 Stoeiers en gegroei tot 8 dieselfde jaar. Hulle het ook deelgeneem aan die Suid Afrikaanse Jeug , Vrystyl, Grieks-Romein en Vroue Kampioenskappe waarvan meer as 12 Verenigings deelgeneem het in Stellenbosch en het hul slag gewys om 2 silver en 1 goue medalje te verower.

Beide dames, Gracé Laubscher en Zuhaida Williams, het silver verower en Nahum Laubscher is bekroon as Suid Afrikaanse Kampioen o/11 Vrystyl- Afdeling. Nahum het ook sodoende sy SA kleure ontvang. ‘n Besonderse voorreg gewees vir die Klub.

Jaar 2025 het die klub 2 Stoeiers gehad wat deelgeneem het in Pretoria. Micheal Brown het vyfde plek behaal o/11 Grieks-Romeinse Afdeling en Jandre Andries is bekroon as SA Kampioen o/16 Vrystyl-Afdeling en ook sy Suid Afrikaanse kleure ontvang.

Die klub is besonders trots op die sukses tot nou. Vanjaar se SA Kampioenskappe vind weer in die Weskaap in Stellenbosch plaas 1-3 Oktober en die klub poog om soveel moontlik Stoeiers in te skryf. Om dit moontlik te maak vir die Stoeiers, gaan hul finansiële ondersteuning nodig hê met inskrywings gelde, klerasie, verblyf, vervoer en voedsel. Nie te min wil die klub Die Hemels Vader bedank en verder hul Stoeiers, Borge, Ondersteuners, Ouers, Uitvoerende bestuur en Afrigters.


Spesiale dank aan Village Fitness Gym wat onlangs skenking gedoen het met hul nuwe spoggerige stoeipakkies(Singlets) en vir die gebruik van hul lokaal wat altyd beskikbaar is vir die klub.


Die klub se groot droom is om hul eie Matte te bekom sodat hul meer jeug betrokke te kry, maar het nie tans die finansies om dit te laat geskied nie.


Die klub nooi verder alle geesdriftige meisies, seuns en seniors om te besoek en of te skakel of WhatsApp by 083 842 3666.

Address

139 Voortrekker Road
Velddrif
7365

Opening Hours

Monday 05:00 - 20:00
Tuesday 05:00 - 20:00
Wednesday 05:00 - 20:00
Thursday 05:00 - 20:00
Friday 05:00 - 20:00
Saturday 06:00 - 13:00

Telephone

+27227830253

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Village Fitness posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Village Fitness:

Shortcuts

Share