12/08/2026
Wow Wow Wow..
Seddies jou lekker ding!๐ฅ๐๐ป
Die Suid-Afrikaanse Ringbalspel word deur twee spanne van nege (9) spelers elk gespeel, op โn baan wat in drie (3) afdelings verdeel is.
In elke afdeling van die baan speel drie (3) spelers van โn span (3 doelgooiers, 3 middelspelers and 3 verdedigers).
12/08/2026
Wow Wow Wow..
Seddies jou lekker ding!๐ฅ๐๐ป
12/08/2026
Wat 'n awesome week vir al die sedibeng spelers en beamptes, wat aan die 2026 SA Kampioenskappe deelgeneem hetโฆ
Baie geluk aan almal met hulle prestasies.
Julle maak Sedibeng trots!๐ฅ๐๐ป๐
21/04/2026
https://youtube.com/live/Bc7SmxZjXoA?feature=share
brxndon Roudiens vir Bets Stander
21/04/2026
Today we say goodbye, but it doesnโt feel like enough for a life that meant so much.
We have known you for what feels like forever, through different seasons of life, through laughter, growth, and even difficult moments. You were always there, a steady presence, someone we could count on, someone who made life feel warmer and more meaningful just by being part of it.
Itโs hard to imagine a world without you in it. Hard to accept that we wonโt hear your voice, see your smile, or share in those simple, beautiful moments again. But what we will always have are the memories โ the love you gave, the kindness you showed, and the impact you made on all of us.
You were deeply loved, and you will be deeply missed. That will never change.
As we lay you to rest today, we hold onto everything you gave us. Your spirit lives on in our hearts, in our stories, and in the way we carry your love forward.
Goodbye for now. Thank you for a lifetime of love. We will never forget you.
Rus sag Tannie Bets. ๐๏ธ๐
15/04/2026
๐๏ธ๐
Ou Tannie Betsie
12/04/2026
Met diepe hartseer neem ons afskeid van Bets Stander, โn ware legende in SA Ringbal. Haar passie, toewyding en onskatbare bydrae tot die sport het โn blywende merk gelaat in die harte van almal wat die voorreg gehad het om haar te ken en saam met haar te werk.
Ons bring hulde aan Bets Stander vir haar jare lange, onbaatsugtige bydrae tot Korfbal/Ringbal. As speler, ambassadeur en keurder op beide provinsiale en nasionale vlak het sy met passie, integriteit en toewyding die sport help vorm en bevorder.
Haar nalatenskap leef voort in die lewens wat sy geraak het en die hoรซ standaarde wat sy gestel het. Ons spreek ons opregte dank en diepe waardering uit vir alles wat sy vir die sport beteken het. Sy sal altyd met respek en bewondering onthou word.
Mag haar nalatenskap voortleef in die sport wat sy so liefgehad het, en mag haar familie en geliefdes troos vind in die kosbare herinneringe wat sy agterlaat. Ons gedagtes en gebede is met julle in hierdie moeilike tyd..
11/04/2026
๐๐๏ธ