10/07/2026
π₯ SAVE THE DATE π₯
Get ready for an unforgettable day of adrenaline, dust, and pure Enduro fun! ποΈπ¨
π Longleat Enduro
ποΈ 20 March 2027
π Poortjie Farm, Vanstadensrus
Whether youβre a seasoned rider or just in it for the thrill, weβve got a route for you! Expect epic terrain, great vibes, and a day packed with excitement.
π Entries on the day
π Food stalls available
π³ Cash & card accepted
Bring your friends, bring your bikes, and come make memories with us!
π More information coming soonβ¦
ποΈποΈποΈποΈποΈποΈποΈποΈποΈποΈ
π₯ MERK DIE DATUM π₯
Maak reg vir βn dag vol adrenalien, stof en pure Enduro pret! ποΈπ¨
π Longleat Enduro
ποΈ 20 Maart 2027
π Poortjie Plaas, Vanstadensrus
Of jy nou βn ervare ryer is of net vir die lekkerte saamry β daar is βn roete vir almal! Verwag lekker uitdagende terrein, goeie vibes en hope aksie.
π Inskrywings op die dag
π Kosstalletjies beskikbaar
π³ Kontant & kaart aanvaar
Bring jou vriende, bring jou bikes, en kom maak herinneringe saam met ons!
π Meer inligting volg binnekortβ¦