Upington Canoe Club
A community page encouraging rowing in our Orange River Region.
20/11/2025
Vakansie pret en Jaarafsluitings River-Rafting in Upington.
As jy wonder wat om te doen in Upington oor die vakansie, hier is 'n onvergeetlike aktiwiteit vir die hele familie. Die rafting trip neem 3ure vanaf Sakkie se Arkie en is 'n gemaklike roei geskik vir enige iemand van oud tot jonk.
Die koste beloop R300 per persoon.
Kontak Waldo van der Linde - op Whatsapp 0721849090
Hier is die datums en tye deur stuur van trips indien enige iemand wil saam gaan.
22 November - 9am
23 November - 4pm
29 November - 9am
30 November - 4pm
6 Desember - 9am
7 Desember - 4pm
13 Desember - 9am
14 Desember - 4pm
20 Desember - 9am
21 Desember - 4pm
https://youtu.be/rMiWk5WUn_g
Vakansie pret en Jaarafsluitings River-Rafting in Upington.
As jy wonder wat om te doen in Upington oor die vakansie, hier is 'n onvergeetlike aktiwiteit vir die hele familie. Die trip neem 3ure vanaf Sakkie se Arkie en is 'n gemaklike roei geskik vir enige iemand van oud tot jonk.
Die koste beloop R300 per persoon.
Kontak Waldo van der Linde - 0721849090
06/06/2025
Upington Canoe Club bied die naweek van 13-15 Junie die Paddlesport South Africa Canoe Marathon Championships.
Die spoggeleenheid dien as keurings vir die Paddlesport South Africa span wat later die jaar aan die Wêreld Kampioenskappe in Gyor, Hungary gaan deelneem.
Die roeiers se ouderdomsgroepe is vanaf 8 tot 75 jaar en die land se beste roeiers gaan teenwoordig wees om mee te ding vir hul plek in die wêreldspan.
Die geleentheid vind plaas by Waterfront Gaste Huis en daar sal kosstalletjie, roomys en vele meer te koop wees.
Bring jou vriende en familie en kom geniet 3 dae se aksie-belaaide roei.
Besoek ons webblad en volg ons op facebook vir meer inligting oor die groot geleentheid.
www.psachamps.co.za
23/07/2024
Upington Canoe Club Juniors neem deel and die SA Kano Maraton Kampioenskappe op Roodeplaat Dam, Gauteng
Laerskool Oranje-Noord leerders, Pieter-Kunje & Matias van der Linde neem deel aan die twee K1/Enkel Guppie Seuns 0/12
Pieter-Kunje neem ook deel aan die K2/Dubbel Guppie Seuns
21/11/2023
14/11/2023
Die sommer is hier en dis weer tyd vir Rivier Trips. Saterdag en Sondag, 3pm by Sakkie se Arkie slegs op vooraf besprekings. Ons kan groepe hanteer van 16x mense en kinders vanaf 8 jaar. Die river trips neem 1H30 max /p. Bring eie water/koeldrank en snacks. Kontak Waldo - 0721849090
17/09/2023
Wat n lekker span kinders by die laaste Opedag verleden Vrydag. Almal het dit sommer baie geniet. Die volgende opedag is Vrydag 22 September - 4pm by Sakkie se Arkie.
13/09/2023
Upington Canoe Club nooi almal wat belangstel om te leer roei na on opedag. Vrydag 15 September - 4pm by Sakkie se Akie.
En onthou asb van die opwindende Guppy aflos-resies Saterdag - 11 November by Oranje Rus - 4pm. Dit is n groot mikpunt vir almal en ons gaan elke Vrydag oefen vir die aflos-sessies. Die aflos-resies bestaan uit 2 roeiers per span een seun en een dogter wat elkeen 2 keer 50m (100m in totaal) gaan roei in n uitklop formaat. Kontak Waldo - 0721849090 vi enige navra.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Park Street
Upington
8800