26/01/2026
3 Quarter Horses standing patiently between speed events at a Western Mounted Games competition.
This is why people love their Quarter Horses.
"Switch on" - Compete.
"Switch off" - relax untill switched on again.
27/10/2025
Andrew Du Toit
Wat n voorreg om as reserwe vir die SAEF Veterane mans groep te plaas!! π€©
Ou Drew Cowboy's Wolf (a.k.a Olielap) jy, ou perd! Is enig in jou soort, en trots is hopeloos te min om hierdie plasing te kan beskryf.
Dit is nog nie binne-in die SAEF span nie π. Maar, dit is werklik 'n besonderse mylpaal.
2025, jy was net goed vir ons ππΌ
24/10/2025
Ou Drew Cowboy's Wolf & Andrew Du Toit
SAWMGA GOLD NATIONALS π
Overall 9de vir die Veterane L4 groep geplaas πͺπΌ
Poles 2 met n STUNNING tyd van 22.890!!
Hierdie kombinasie het gekook π€©
19/10/2025
Ou Drew Merry Dream & Nadia Redelinghuys
SAWMGA SILVER NATIONALS
Gebump van Senior Level 2 na Level 3 en algeheel 9de geplaas π€©
Ons deel graag runs en loer gerus die video waar sy laf is met haar water π
02/10/2025
12 kersies vir hierdie finominale merrie 'Jolien' π©Ά
Ou Drew Vert Joker & Logan Hoffman
ππ₯³π