Netbal Bokkies

Netbal Bokkies

Share

Netbal Bokkies is ‘n privaat buitemuurse aktiwiteit vir seuns en dogter tussen 4 en 18 jaar oud.

06/09/2023
25/07/2023

Die Bokkies het uitgebrei en kan jy nou netbal, hokkie, krieket, rugby of sokker as buitemuurse aktiwiteit be-oefen. Skakel vir Lize @ 082 307 7117 vir oefentye ens.

Photos from Netbal Bokkies's post 23/07/2023

Liebe Pretorius, een van ons Netbal Bokkies, daag al die Sport Bokkies uit om soos sy blikkies op te tel en saam te bring na elke oefening vir ons rethink campaign.

18/07/2023

Netbal Bokkies begin weer hierdie Donderdag, 20 Julie vir die 3de kwartaal @ 15:00. Sien julle daar!

10/07/2023

Ons bokkies kry nog maatjies.

10/07/2023

3de Kwartaal projek.

Photos from Netbal Bokkies's post 10/07/2023

2de kwartaal Game dag.

Photos from Netbal Bokkies's post 02/06/2023

Ons kweek by die Netbal Bokkies, goeie sportsman/vrou gees. Die groter kinders help die kleintjies en so leer die hulle van kleins af om in 'n span saam te werk. Ons lese is"...want nebal is lekker!" en almal is welkom by ons klub. Seuns en dogters tussen die oudersom van 4 en 18 jaar kan saam kom oefen, Donderdae 15:00-16:00. Ons volgende wedstryd dag is 9 Junie 2023.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Upington?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


16 Bultstraat
Upington
8801