02/08/2026
โณ๏ธMasters Gholfdag
๐โโ๏ธ52 spelers
1 Augustus 2026
Hoofborg - APL Cartons
Borge - SANCO NC
Halsted Upington
Upington Volkswagen
Nel & Vennote
Bruto Kompetisie
1. Bertie Steenkamp
2. โ Braam de Klerk
3. โ Diaan vd Colff
IPS Kompetisie
1. Johann Fick
2. โ Ethan Koopman
3. โ Roshan Scott
Saartjie - Tristan Titus
Naaste aan pen 11 - Braam de Klerk
Naaste aan pen 6 - Andre Phete
Langste dryf 5 - Magnes du Toit
Langste dryf 7 - Braam de Klerk
Brandewyn - Christo Smit
Joker Jackpot - Louis Myburgh
17/07/2026
Hennies Betterball
Saterdag 11 Julie 2026
Resultate...
1. R Scott & T Titus 43
2. P Bezuidenhout & J Bezuidenhout 43
Saartjie - S Bosman & R Soekoe 32
Spogtwees - Juan Bezuidenhout, Jannie Louw, Jan Willem Louw
27/06/2026
โณ๏ธ๐โโ๏ธ๐๐ผ๐น๐ณ ๐ฆ๐๐ถ๐ป๐ด ๐ณ๐ผ๐ฟ๐ฒ ๐ธ๐ถ๐ฑ๐ ๐๐ต๐ผ๐น๐ณ๐ฑ๐ฎ๐ด
Saterdag 20 Junie 2026
Dankie vir 'n baie lekker dag waar ons verskil kon maak in kinders van Jogebed Care Centre Upington se lewens....
Resultate
Individuele IPS
N Brandt - 45 punte
Span
1. N Brandt, N Papier, W Eiman (3 bal) - 91 punte
2. Q Raal, W Bosch, J Bosch, B Matthee - 89 punte
3. I Erasmus, C Erasmus, J v Zyl, C Bezuidenhout - 86 punte
Joker Jackpot - Santie Coetzee
Daar was lekker kos..
Lekker natgate
En lekker gekuier...
Dankie almal
Hier is link na ons page met al die foto's op van Saterdag...
https://www.facebook.com/media/set?vanity=UpingtonGolfclub&set=a.1696157172512875
Dankie ook aan Maria Botha van *Lens and Light* vir die uitstekende foto's
26/06/2026
KYK NET hoe mooi lyk ons klubhuis!!!!
Bitter Baie dankie CTM Upington en in besonder Johan vd Westhuizen (CTM)