26/03/2026
Never let anyone ever tell u that you're to young to accomplish something..Even a baby shark is still a f@€₤en shark!!😉👌🏻
Net voor die Desember vakansie het die juniors begin oefen bydi gym,hulle het tyd en plesier opgeoffer om die werk te kom insit gedurende Desember en Januarie...hulle het kragwerk gedoen,plyometriese oefeninge en ons het opi bakkie gespring en gaan spoedwerk doen by Brandwag se veld ok terwyl die crossfit klas ini gym was...
Die 3 junior juniors🤣(as ek dit so kan stel) is gekies om hulle skool te gaan verteenwoordig op toer in die Kaap...dis iets wat moeilik is om te beskryf om die jong manne se hande te skud en geluk te wens,en die waardeuring en trots in hulle te sien..ek weet eksi n maklike mens nie,maar YOUR JOB AS A COACH IS NOT TO FIX PEOPLE,ITS TO GIVE THEM THE TOOLS TO FIX THEMSELVES👌🏻
Die "senior" juniors het ok met rugby begin,en is tans besig met n strength cycle...al 5 van die seniors doen amazing,alhoewel net Heindrich n 1RM(rep max) al gedoen het is ons besig om n baseline vir die ander 4 te establish...Heindrich het toe die skool oopgemaak het n 130kg backsquat 1RM gedoen👌🏻wat alkla goed is vir n hakker wat net oor die 80kg weeg...ons is halfpad met die strength cycle en sy 1RM is op na 145kg😁😁
Als is goed en well,kinders maak A spanne,toerspanne ,kry PB's ,progress opi sportveld en in die gym....maar niks van dit kom naby die gevoel van trots wat ek kry om te sien hoe hulle persoonlikhede ontwikkel in die gym nie,hoe hulle "mans" raak,verantwoordelikheid kry...SOMEDAYS UR THE HAMMER,SOMEDAYS UR THE NAIL👌🏻
24/03/2026