24/06/2026
Empatica het aan n groep jong netbal spelers 2 rooibok knypkoppe geskenk, om hul te help fondse insamel om die geleentheid te kry om netbal te kan gaan speel by Klerksdorp 7’s.
Baie dankie aan almal wat n.kaartjie gekoop het..
Baie geluk aan die 2 wenners
24/06/2026
Empatica safaris het nog jag plekke beskikbaar in Julie.. maar net in week.. naweke is vol
Kontak my gerus as jul sou belangstel
0834612046
18/05/2026
Een van Afrika se ikoniese trofees.
'n Oomblik wat jy nie vergeet nie! 👌
18/05/2026
90% wag, 10% adrenalien, 100% die moeite werd 💥
Wil jy ook so naweek beleef? Stuur vir ons 'n boodskap vir beskikbaarheid 🙌
01/04/2026
'n Hardekoolboom se wortels gaan diep, sy skaduwee is wyd, en sy gees bly onbreekbaar – net soos die mense van Afrika.