29/09/2026
'n Nuwe hoofstuk lê voor by Swellies! Ons is op soek na ’n dinamiese, ervare en passievolle Hoofafrigter om ons senior rugbyprogram te lei en saam met ons ’n sterk, volhoubare en mededingende rugbykultuur te bou.
📋 Minimum vereistes:
• World Rugby Level 2-afrigtingsertifisering
• Bewese afrigtingservaring
• Sterk leierskap- en kommunikasievaardighede
• Beskikbaar vir oefeninge en wedstryde
📧 Aansoeke: Stuur jou CV en kort afrigtingsfilosofie na [email protected]
📅 Sluitingsdatum: 7 Oktober 2026
Is jy gereed om die Swellies aan te vat?
💚💛 WE ARE SWELLIES! 💛💚