28/08/2026
Spot prize wenners!!
Baie geluk !!
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Berge Ondersteuners Komitee, Sports Team, Kerkstraat, Strand.
28/08/2026
Spot prize wenners!!
Baie geluk !!
Baie geluk aan Ronel Groenewald wat ons nuutste Klub 100 wenner is. Geluk ook aan ons 'spot prize' wenners.
Sluit aan of jy mis uit!!
24/08/2026
Ons trekking vir die maand vind plaas op Vrydagaand 28 Aug 18h00.
Hoop ons sien almal daar.
17/08/2026
Hier is jul kans om saam te kom jol! Gratis en Verniet.
Sien hoe onder π
ππ₯ LIKE & SHARE EN WEN! π₯π
WIil jy saam met ons die BOKJOL in VIP-styl kom beleef? πΏπ¦π»
Ons gee jou die kans om by die geborgde VIP-tafel van Carmichael Xtreme Helderberg te sit! π
π Hierβs wat jy moet doen:
β€οΈ Like hierdie plasing
π Like Carmichael Xtreme Helderberg se blad
π₯ Tag 7 van jou vriende wat jy saam wil bring om rugby te kyk
βοΈ Share hierdie plasing
Dan staan jy βn kans om saam met jou vriende die Springbokke πΏπ¦ vs New Zealand π³πΏ in regte Bokjol-styl te geniet!
π
Saterdag, 22 Augustus 2026, 15h00
π Berge Venue | Helderberg Rugbyklub
Groot rugby, lekker vibesβ¦ en βn VIP-tafel geborg deur Xtreme Helderberg ππ₯
π LIKE. SHARE. TAG. EN WEN!
π Die trekking gebeur Donderdag om 18:00.
06/08/2026
04/08/2026
π TV Rugby by Helderberg Rugbyklub! π
'n Naweek propvol wΓͺreldklas rugby wag! Kom geniet al die aksie saam met ons, ysoue drankies, lekker kos en die beste rugby-atmosfeer.
π
Vrydag, 7 Augustus
π Stormers π All Blacks
π 19:00
π
Saterdag, 8 Augustus
π ArgentiniΓ« π Suid-Afrika
π 21:00
Bring jou familie en vriende en kom ondersteun saam by Helderberg Rugbyklub.
Baie geluk Andrie Van Niekerk ons nuutste wenner van Klub 100.
31/07/2026
Geluk Andrie Van Niekerk . Geniet jou prys!! π°