Helderberg Rugby Klub - OffisiΓ«le blad

Helderberg Rugby Klub - OffisiΓ«le blad

Share

Helderberg Rugby Club is situated at Charles Morkel Stadium in Strand in the Helderberg basin.

Helderberg Rugby Club have truly made the community proud.
#bergeliefde

25/08/2026

πŸ‰ BOKJOL! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ†šπŸ‡³πŸ‡Ώ
Kom kyk hoe die
Springboks πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ teen die All Blacks πŸ‡³πŸ‡Ώ kragte meet op 29 Augustus!

πŸ“ Helderberg Rugby Klub
⏰ Deure open 15h00
Ons het 2 venues – 2 vibes – 1 groot rugby-aand!

🟒 BERGE VENUE – R50 ➑️ Groot TV ➑️ Live musiek ➑️ Volledige bar ➑️ Lekker Bokjol-atmosfeer ➑️ Jou R50-kaartjie gee jou toegang tot beide venues en albei bars.

⚫ SPORTS BAR & RESTAURANT – R30 ➑️ Groot TV's ➑️ Restaurant ➑️ Bar ➑️ Lekker, gemaklike rugby-vibe ➑️ Jou R30-kaartjie gee jou slegs toegang tot die Sports Bar & Restaurant – nie die Berge Venue of sy bar nie.

🍻 Bring jou vriende, familie en Bokke-gees!
Kom maak van 29 Augustus 'n aand om te onthou! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

24/08/2026
24/08/2026

Kom kyk hoe die Lions 🦁 teen die All Blacks πŸ‡³πŸ‡Ώ kragte meet!

πŸ• Pizza @ R100
🍺 Windhoek Draught @ R40
⏰ 19h00

Bring jou vriende, kry ’n pizza, ’n koue bier en geniet die rugby saam met ons! β€οΈπŸ–€πŸ’›

πŸ“ Helderberg Rugbyklub
πŸ• Pizza @ The Club

23/08/2026

Photos from Helderberg Rugby Klub - OffisiΓ«le blad 's post 22/08/2026

Wat ’n heerlike dag! πŸ₯³β€οΈ
Baie dankie aan almal wat die dag saam met ons geniet het β€” dit was regtig "great fun"! πŸ»πŸ‰
Jammer die Bokke het nie gewen nie, maar volgende week maak ons weer so! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯
πŸŽ‰ Baie geluk aan Shaleen Eksteen met die wen van die biltongmandjie, geborg deur Laetitia Du Plessis van Seeff Strand
Baie dankie, Laetitia, vir jou ondersteuning en moeite. Ons waardeer dit opreg! ❀️
πŸ‡ΏπŸ‡¦

20/08/2026

Shaleen Eksteen is ons gelukkige wenner van die geborgde VIP-tafel deur Carmichael Xtreme Helderberg! πŸŽ‰πŸ”₯
Jy en jou 7 vriende gaan die Springbokke πŸ‡ΏπŸ‡¦ vs New Zealand πŸ‡³πŸ‡Ώ in ware Bokjol-gees geniet!
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het en ons plasing gelike, gedeel en vriende getag het. ❀️
’n Groot dankie ook aan Carmichael Xtreme Helderberg vir die borg van hierdie fantastiese prys! πŸ™Œ
Bokjol 2026 – groot rugby, lekker mense
! πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

19/08/2026

πŸ‰ BOKJOL – KOM KYK SAAM! πŸ‡ΏπŸ‡¦
Waar kyk jy die Springbokke vs All Blacks op Saterdag, 22 Augustus?

πŸ“ Helderberg Rugby Klub
⏰ Afskop 17h10
🎟️ BOEK JOU STOEL – SLEGS R30! πŸͺ‘

Wil jy vroeg wees? 😎
🎁 Kom tussen 15h00 en 16h00 om jou sitplek te kry en kry ’n GRATIS Castle Lager! 🍺

πŸ‘₯ Tafelbesprekings beskikbaar – maksimum 8 mense per tafel. Is julle meer as 8? Die ekstra persone kan ’n R30 stoel bespreek.

πŸ“Ί Groot TV 's
🏰 Springkasteel
πŸ” Lekker kos
🍺 Koue drankies
❀️ Lekker familie-atmosfeer

Bring jou mense, boek jou stoel en kom geniet die Bokke saam met ons! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ”₯

17/08/2026

Die 2026-rugbyseisoen het Saterdag tot ’n einde gekom, en ons wil graag ’n baie groot dankie sΓͺ aan elke persoon wat deel was van hierdie seisoen.

Aan ons spelers – dankie vir julle harde werk, opoffering, toewyding en die manier waarop julle die Berge-trui met trots gedra het. Julle het alles op die veld gegee en ons is trots op elkeen van julle. πŸ‘ŠπŸ‰

Aan ons afrigters – dankie vir julle tyd, kennis, leiding en geduld. Julle werk agter die skerms maak ’n ongelooflike verskil.

Aan ons WP-verteenwoordiger, mediese span en fisioterapeut – dankie dat julle na ons manne omgesien het en altyd gereed was om te help. πŸ™

Aan ons ball boys – dankie vir julle energie, hulp en die rol wat julle op wedstryddae gespeel het. Julle is ’n belangrike deel van ons wedstryddae! πŸ‰

Aan ons cleaners – dankie vir al die harde werk agter die skerms om seker te maak ons klub en fasiliteite is reg en netjies vir spelers, ondersteuners en besoekers. Julle werk word waardeer! πŸ‘

Aan ons ondersteuners – julle is die hart van die Berge! β€οΈπŸ–€πŸ’› Dankie vir elke stem langs die veld, elke boodskap, elke reis en elke keer wat julle opgedaag het om ons manne te ondersteun.

Aan die bestuur van Helderberg Rugbyklub – dankie vir al die ure, moeite en werk wat agter die skerms ingaan om rugby by die Berge moontlik te maak.

Baie dankie aan elkeen wat deel was van die 2026-seisoen. ❀️
Die seisoen is verby, maar die Berge-liefde hou aan! πŸ–€β€οΈπŸ’›
EEN KLUB. EEN FAMILIE. πŸ‰

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Strand?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Charles Morkel Stadion, Kerk Straat
Strand
7140

Opening Hours

Monday 15:00 - 00:00
Tuesday 13:00 - 00:00
Wednesday 13:00 - 00:00
Thursday 13:00 - 00:00
Friday 11:00 - 00:00
Saturday 11:00 - 00:00
Sunday 11:00 - 15:00