Willie le Roux Rugbyfees/Festival

Willie le Roux Rugbyfees/Festival

Share

Kom geniet Willie le Roux Rugbyfees–propvol rugby-aksie, pret en talentontwikkeling vir jong spelers!

13C - Google Drive 11/06/2026

📸🏉 WILLIE LE ROUX RUGBYFEES 2026 🏉📸

Die aksie op die veld was ongelooflik, en nou is dit tyd om die herinneringe te herleef!

Ons het die aksiefoto's van die verskillende spanne opgelaai. Ouers, spelers en ondersteuners kan die onderstaande skakels volg om die foto's van hul onderskeie spanne te besigtig en af te laai.

🔗 O/10A's
https://drive.google.com/drive/folders/18cyinGs6W75CyF7YyJV03yFokf2frgJX?usp=sharing
🔗O/11A's
https://drive.google.com/drive/folders/1XQ914u6WYmJzF74rolpzxcF7yGPnbuUG?usp=sharing
🔗O/11B's
https://drive.google.com/drive/folders/18y0xItJWGYvUlNtiev7YO2Nsh8DECK_Y?usp=sharing
🔗O/13A's
https://drive.google.com/drive/folders/1MdEmIhpEq9ReeY5qxjihXSIo5Zanvkhq?usp=sharing
🔗O/13B's
https://drive.google.com/drive/folders/1Y4X_4cCdYiDz_Fq-SPySBKVDZSKYLjvX?usp=sharing
🔗O/13C's
https://drive.google.com/drive/folders/16YQxLw2z9YHOKmTnKiwPvfklCalOOPtv?usp=sharing

Baie dankie aan al die spelers, afrigters, ouers, ondersteuners, borge en beamptes wat die Willie Le Roux Rugbyfees weer eens 'n groot sukses gemaak het.

Geniet die foto's en deel gerus julle gunsteling oomblikke met familie en vriende!

13C - Google Drive

09/05/2026

🏉🔥 DIE WILLIE LE ROUX RUGBYFEES IS TERUG IN 2027! 🔥🏉

Merk solank die datums op jou kalender – 19 tot 23 Maart 2027! 📅

Maak gereed vir nóg groter wedstryde, ongelooflike gees, top rugbytalent en herinneringe wat vir altyd sal bly leef. Die Willie le Roux Rugbyfees bring weer skole, spelers, ondersteuners en rugbyliefhebbers van regoor die land bymekaar vir ’n week vol aksie en opwinding! 💥

🏆 Top skole-rugby
🎉 Ongelooflike atmosfeer
🤝 Vriendskappe vir ’n leeftyd
🏉 Rugby op sy beste

Meer besonderhede volg binnekort… maar een ding is seker — jy wil nie hierdie fees misloop nie!

📧 Vir navrae kontak gerus: [email protected]

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Strand?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Laerskool Lochnerhof
Strand
7100