True Blue Charters Stilbaai

True Blue Charters Stilbaai We welcome all who enjoy fishing and those who have never
been out on the sea before. We also cater We also cater for ladies (toilet facility on board).

TRUE BLUE 2 fishing charters offer the opportunity to enjoy Stilbaai deep sea fishing at its best. Hanlo Barnard is the proud skipper who will use all his knowledge of the deep sea to ensure
that your trip is a memorable one! We provide all bait and tackle. We only ask that you bring along the following: Fishing licenses (you can apply for this at the Stilbaai Post Office),
sunblock / hats, and your own refreshments and snacks. We also do spearfishing- and pleasure trips. Book now for the fishing trip of a lifetime. Contact: Hanlo Barnard
Mobile: 071 877 7619

21/09/2026

Daar is gereeld mense wat wil weet hoekom ek nie fotos van die visvang opsit nie, dit is maar net dat ons wel bietjie vis vang, maar eintlik nog nie goed genoeg nie en ek wil nie verwagtinge skep nie. Een van die dae behoort die vissies meer konstant goed te byt.

Vandag was die vissies souerig om te byt, maar ons het n lekker lagdag op die see gehad.
30/08/2026

Vandag was die vissies souerig om te byt, maar ons het n lekker lagdag op die see gehad.

Dit is altyd so lekker om kinders op die boot te he, vandag was dit Dirk en sy 2 seuns Nicolaas en Benjamin se beurt, di...
29/08/2026

Dit is altyd so lekker om kinders op die boot te he, vandag was dit Dirk en sy 2 seuns Nicolaas en Benjamin se beurt, die manne het 7 visse saam uitgebring om te braai en hierdie size poenskop weer veilig teruggeplaas in die water. Vir n 7 jarige seun om dit reg te kry om n spogvis terug te sit, wil gedoen wees, wel gedaan manne.

Elke dag beter, die somer  kom nou vinnig, tot vandag die eerste bloublasie gesien.👍 Darem kwota silwers en n klompie wi...
25/08/2026

Elke dag beter, die somer kom nou vinnig, tot vandag die eerste bloublasie gesien.👍 Darem kwota silwers en n klompie witstompneuse en 2 stokvisse ook gevang.

Ons kon darem n paar kabeljoue, n stokvis, n bonnie, kwota silwers en klomp makriele kry, wie sou kon dink n bonnie in15...
24/08/2026

Ons kon darem n paar kabeljoue, n stokvis, n bonnie, kwota silwers en klomp makriele kry, wie sou kon dink n bonnie in15° C water en daar was baie van hulle, maar ons was agter die kabeljoue aan.

Sommer n lekker kort trippie sodat Verushka die see vir die eerste keer kon ervaar en daar is sy sommer die kampioen vir...
23/08/2026

Sommer n lekker kort trippie sodat Verushka die see vir die eerste keer kon ervaar en daar is sy sommer die kampioen vir die dag!

Ons het n fantastiese dag op die see gehad, 5 mense en ons kon ons 25 huis toe bring en daarna n lekker live onderhoud o...
18/07/2026

Ons het n fantastiese dag op die see gehad, 5 mense en ons kon ons 25 huis toe bring en daarna n lekker live onderhoud op die boot gehad met Wilmer Ge**er van Duck Duck radio.

10/07/2026

Baie dankie Anneke Strydom Megit vir hierdie pragtige musiekvideo.

Wat n fees om in die middel van die winter nog kabeljoue te kan vang.
07/07/2026

Wat n fees om in die middel van die winter nog kabeljoue te kan vang.

Vandag was daar 3 jong kinders saam en het lekker baljaar onder die kleiner visse, maar toe wil hulle ma n kabeljou prob...
06/07/2026

Vandag was daar 3 jong kinders saam en het lekker baljaar onder die kleiner visse, maar toe wil hulle ma n kabeljou probeer vang, wel sy was toe suksesvol.💪

Address

Stilbaai-Wes, Hessequa
Stilbaai
6674

Telephone

+27718777619

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when True Blue Charters Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share