18/03/2026
Coach Ingo se 0.11 span wen die Goud en Coach Theresa help die 0.13 spanne om die brons medalje in te palm by die Eikestad Dubbelstoernooi! Vuurwarm tennis!
Matchpoint Tennis School is situated in Stellenbosch, with branches in Cape Town, Kuilsriver and Somerset West. We coach players of all levels and age groups
18/03/2026
Coach Ingo se 0.11 span wen die Goud en Coach Theresa help die 0.13 spanne om die brons medalje in te palm by die Eikestad Dubbelstoernooi! Vuurwarm tennis!
18/02/2026
A huge thank you to Wilson Tennis for all the spoils! We are honoured to represent this incredible brand!
Baie geluk aan Carter Kruger (Seuns 0.11) en James Bekker (Seuns 0.9) wat albei hierdie naweek die Wilson Toernooi in hul ouderdomsgroep gewen het, Carter wen toe sommer albei, Sondag die WP en Saterdag die Wynlande s’n! 😀Baie geluk ook aan al ons spelers wat deelgeneem het! 💪
24/12/2025
Mag ieder en elk ‘n Feesseisoen vol liefde en spesiale tye ervaar! Dankie vir ‘n ongelooflike jaar, ons sien uit na ‘n baie opwindende 2026!
10/12/2025
Spesiale herinneringe is gemaak tussen ouers en kinders! Ons voel ongelooflik bevoorreg om die jaar se tennis op so hoě noot af te sluit met sulke lekker mense! Bok van Blerk Calix Boer and Butcher
21/11/2025
Sjoe maar dit is lekker wanneer die jong klomp hul talente uitleef op die groter arena! Ons afrigters het die 0.11 spanne na die Ceres Toernooi geneem, die 0.9’s na GTA Toernooi op Stellenbosch en 2 spanne na die KFC Toernooi in Kuilsrivier!
Vyf spanne wen goud, twee silwer en een brons!
Hierdie resultate maak ons as die Matchpoint familie so oneindig trots. Dis moeilik om te glo wat mens kan vermag met opregte harde werk en toewyding tot elke liewe speler.
| Monday | 06:00 - 19:00 |
| Tuesday | 06:30 - 19:00 |
| Wednesday | 06:30 - 19:00 |
| Thursday | 06:30 - 19:00 |
| Friday | 06:30 - 19:00 |
| Saturday | 06:30 - 12:00 |