Newtons Netball Club

Newtons Netball Club

Share

Imagine life without NETBALL now slap yourself and never do it agian�

07/05/2025

Please support our team💃🕺

17/03/2025
06/07/2024

💃🕺

06/07/2024

💪💙

06/07/2024

BAIE DANKIE
Dankie aan almal wat hulp verleen het op die dag van ons dans. Julle opoffering word waardeer. Dankie vir al die skenkings. Dankie vir almal wat ons ondersteun het. Dankie vir die heerlike saam kuier. Ons het dit saam julle geniet.

Aan die Dj's:
Julle was awesome❤

10/06/2024

Julle ondersteuning sal opreg waardeer word🤗💙🏐💃🕺

24/04/2024

Please support us🏐💙

26/03/2024

Ons is reg vir die naweek se games💙🏐

Photos from Newtons Netball Club's post 26/03/2024

Dankie aan Virgin Active Stellenbosch vir die gym vouchers. Die kinders het die 2dae baie geniet💙🏐🙌

11/03/2024

Newtons Netbal Klub wil van hierdie geleentheid gebruik maak om dankie te sê aan Deano Vanrooyen van Stellenbosch FC vir sy donasie van netbalb***e...Die b***e was Saterdag 9 Maart oorhandig aan ons Junior span.🙌💙🏐
Chimeney Van Graan

Photos from Newtons Netball Club's post 02/12/2023

U/15 girls year end @ Gino's 💙

01/12/2023

Fun😍

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Stellenbosch?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Lindida
Stellenbosch
7600