Eileen's Little Nemo's Swemskool

Eileen's Little Nemo's Swemskool

Share

Laat dit oor aan ons om jou kleinding waterveiligheid te leer en soveel meer...

18/08/2026
01/03/2024

Dankie Vader dat U genade nuut is elke oggend.
Dankie dat ons hierdie belofte kan spreek terwyl ons vandag 'n nuwe maand begin.
Ons laat die beproewings en probleme van die vorige maand agter, en ons breek elke ketting wat ons probeer terughou.
Mag ons hierdie nuwe maand ingaan met ons oë gevestig op U. Mag ons nader aan U groei.
Mag ons U naam verheerlik.

"Dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot."
-Klaagliedere 3:22-23-

Volg Vrou soos ek op Instagram
www.instagram.com/vrousoosek


Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Springs?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


52 Wilge Lane, Dal Fouché
Springs
1559