29/08/2026
Laerskool Delmas Landsdiens
Mpumalanga Landsdiens fokus op holistiese ontwikkeling van die kind. Ons pilare is liefde vir ons Skepper, medemens, die natuur en arbeid.
29/08/2026
Laerskool Delmas Landsdiens
29/08/2026
HS Delmas Landsdiens klub
Werk
Kuier
Verf
Landsdiens middag aktiwiteit - lekker kop skoonmaak na ‘n harde week.
26/08/2026
Laerskool Onverwacht Landsdiens
26/08/2026
Laerskool Secunda Landsdiens
26/08/2026
Van kamp tot kamp… ons het geluister!
Van Gauteng tot die Suid-Kaap het ons lede vertel wat hulle geniet, wat hulle onthou en wat vir hulle die meeste beteken het. ❤️
Elke kamp het sy eie storie. Elke stem het waarde. En saam vorm dit die groter Landsdiens-storie.
👉 Kom reis saam met ons deur die hoogtepunte van ons provinsiale kampe!
10 provinsies. Duisende ervarings. Een Landsdiens.
Skakel: https://heyzine.com/flip-book/148f2cf75c.html
-------------------------------------------------
From camp to camp… we listened!
From Gauteng to the Southern Cape, our members shared what they enjoyed, what they remember and what truly made their camp experience special. ❤️
Every camp has its own story. Every voice matters. Together, they create the bigger Land Service story.
👉 Join us as we take a journey through the highlights of our provincial camps!
10 provinces. Thousands of experiences. One Land Service.
Link: https://heyzine.com/flip-book/356a46c903.html
24/08/2026
23/08/2026
Ons innige meegevoel
Met groot hartseer het Mpumalanga Landsdiens verneem van die afsterwe van Mnr. Pikkie Herrmann.
Aan die personeel, leerders en hele HTS Witbank-gemeenskap betuig ons julle vertroosting vind in die mooi herinneringe wat hy agterlaat en in die wete dat sy nalatenskap sal voortleef in die lewens van diegene wat hom geken het.
Mag julle in hierdie tyd God se liefde, nabyheid en vertroosting op 'n besondere wyse ervaar. Mag Hy julle krag gee vir elke dag wat voorlê en vrede bring waar woorde tekortskiet.
Rus sag, Mnr. Pikkie Herrmann.
U herinnering sal voortleef in die harte van baie.
Met innige simpatie en meegevoel
21/08/2026
Mpumalanga Landsdiens / Land Service
21/08/2026
21/08/2026
Laerskool Kruinpark Graad 1 tot 3 Landsdiens – Liefde vir God
Vandag het ons by Landsdiens gesels oor liefde vir God en liefde vir ons medemens.
Tannie Robyn en Tannie Cilna het met die leerders kom gesels en vir hulle gewys hoe belangrik dit is om Jesus se liefde met ander te deel.
Maak jou beker vol met Jesus se liefde, sodat jy jou liefde met ander mense kan deel.
Baie dankie aan Tannie Robyn en Tannie Cilna vir die mooi boodskap en tyd wat julle met ons leerders spandeer het.
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |