Laerskool Wildehondepan

Laerskool Wildehondepan MIK HOOG!!!

Baie geluk Juffrou Anna-Mari!
14/09/2026

Baie geluk Juffrou Anna-Mari!

🎉 Gimnastiek nuus🤸‍♀️🥈Elisce Jordaan het die afgelope naweek aan die Noordwes Gimnastiekkompetisie in Pretoria deelgenee...
09/09/2026

🎉 Gimnastiek nuus🤸‍♀️🥈

Elisce Jordaan het die afgelope naweek aan die Noordwes Gimnastiekkompetisie in Pretoria deelgeneem en puik gevaar!

Sy het ’n silwer medalje ontvang en is ook opgeneem in die Noordwes-span! 🏆💚

Ons is ongelooflik trots op jou harde werk en prestasie, Elisce! 🌟 Baie sterkte met alles wat nog voorlê — ons weet jy gaan nog baie hoogtes bereik! 🤸‍♀️✨



06/09/2026

Senwes Stark Fabrications NJ Rossouw Rolfes Agri Laeveld Agrochem Agraforum InteliGro JBJ Machinery Ta**us Signs & Number Plates

🌟🤸 Sterkte Elisce🤸🌟Ons wens jou alle sterkte toe met die Noordwes Gimnatiek kompetisie wat môre en Sondag, 5 en 6 Septem...
04/09/2026

🌟🤸 Sterkte Elisce🤸🌟

Ons wens jou alle sterkte toe met die Noordwes Gimnatiek kompetisie wat môre en Sondag, 5 en 6 September, in Pretoria plaasvind! 💪✨

Mag al jou harde werk, oefening en deursettingsvermoë beloon word.
Gee jou beste, glo in jouself en geniet elke oomblik! 🍀🏆



📣📣SILOFEES KENNISGEWING📣📣Neem asb kennis dat ons Silofees ligging (plek) skuif na Migdol Boeresaal.Sien uit om almal daa...
04/09/2026

📣📣SILOFEES KENNISGEWING📣📣

Neem asb kennis dat ons Silofees ligging (plek) skuif na Migdol Boeresaal.

Sien uit om almal daar te sien!!!

🎊🎊🎊

TUSSEN DIE SILO’S 2026Ons verhoog staan, parkering is netjies. 2 dae dan warm ons op met Pierre Rossouw, kyk ons hoe die...
03/09/2026

TUSSEN DIE SILO’S 2026
Ons verhoog staan, parkering is netjies. 2 dae dan warm ons op met Pierre Rossouw, kyk ons hoe die Springboks die All Blacks wen, en vier dit met ’n stukkie Robbie Wessels🎶🍻

02/09/2026
01/09/2026

Robbie WesselsPieter MöllerPierre RossouwSpringboks

🌟 Jahnel doen dit weer! 🌟Ons is ongelooflik trots op jou, Jahnel! 🤸‍♀️💙Vir die tweede agtereenvolgende jaar het sy haar ...
31/08/2026

🌟 Jahnel doen dit weer! 🌟

Ons is ongelooflik trots op jou, Jahnel! 🤸‍♀️💙

Vir die tweede agtereenvolgende jaar het sy haar plek in die Noordwes-span losgespring! 🏆👏

Maar dit is nie al nie.
Jahnel het ook gekwalifiseer om in September aan die Nasionale Trampolienkampioenskappe in Bellville deel te neem! 🇿🇦✨

Jou harde werk, deursettingsvermoë en toewyding werp vrugte af. 🤸‍♀️⭐💙🏆



28/08/2026

🎉 TUSSEN DIE SILO’S 2026🎉

Address

Plaas Wildehondepan
Schweizer-Reneke
2780

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

+27827967016

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Wildehondepan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share