13/08/2026
Desember is om die draai! ๐๐ฅ
Die vraag is: gaan jy teen daardie tyd trots wees op wat jy in die spieรซl sien? ๐ช๐ช Of gaan jy wens jy het vroeรซr begin? โณ
Met meer as 10 jaar se ervaring as โn internasionaal gekwalifiseerde Body Transformation Expert ๐๐, het ek al 5000+ mans en vroue gehelp om hul liggame, fiksheid en selfvertroue te transformeer, insluitend Afrikaanse kunstenaar Dirk van der Westhuizen ๐ค en voormalige Mej. Suid-Afrika 2024, Mia le Roux ๐๐ฟ๐ฆ.
Maak nie saak of jou doel is om:
๐ฅ Gewig te verloor
๐ช Spiere te bou
๐ฅ Jou liggaam te transformeer
โก Meer energie te hรช
๐ช Weer goed te voel wanneer jy in die spieรซl kyk
Ek gee jou die plan, ondersteuning en aanspreeklikheid om dit te laat gebeur. ๐ฏ๐ฅ
Wat jy kry: ๐
๐ฅ Persoonlike Dieetplan
๐๏ธ Persoonlike Oefenplan, Gym of Huis
๐ Supplement Voorstelle
๐ Check-ins & Aanpassings elke 2 weke
๐ฒ WhatsApp Ondersteuning
๐ฅ 15% Afslag op NPL Supplements
Begin NOU. ๐
Werk die volgende paar maande aan jouself. ๐ช๐ฅ Wanneer Desember aanbreek, wil jy die een wees wat kan terugkyk en sรช: โEk is bly ek het begin.โ ๐ช๐ฅ
๐ Aanlyn coaching beskikbaar wรชreldwyd
๐ฒ Stuur vandag vir my โn WhatsApp en kom ons begin jou transformasie.
๐ Desember kom. Maak seker jy is gereed. ๐ฅ๐ช
25/07/2026
As 'n nuwe pa van 'n tweeling het ek een ding baie vinnig besef...Ons as ouers moet nie net sterk wees vir onsself nie, Ons moet sterk wees vir hulle.๐ช๐ถ Maar tussen werk, kinders, stres en die lewe is dit maklik om jouself heel laaste te sit. Dit is presies hoekom ek doen wat ek doen.
Met meer as 10 jaar se ervaring as 'n internasionaal gekwalifiseerde Body Transformation Expert het ek al meer as 5000 mans en vroue gehelp om hul liggame en selfvertroue terug te kry.โญ My coaching is al deur meer as 5000 mense gebruik, insluitend Afrikaanse kunstenaar Dirk van der Westhuizen en voormalige Mej. Suid-Afrika 2024, Mia le Roux.
๐ช Maak nie saak of jy wil:
โ
Gewig verloor
โ
Spiere bou
โ
Fitter en gesonder raak
โ
Meer energie hรช
โ
Weer goed voel wanneer jy in die spieรซl kyk
..ek help jou stap vir stap om daar te kom.
Wat jy kry:
โ๏ธ Persoonlike Dieetplan
โ๏ธ Persoonlike Oefenplan (Gym of Huis)
โ๏ธ Supplement Voorstelle (Opsioneel)
โ๏ธ Check-ins & Aanpassings Elke 2 Weke
โ๏ธ WhatsApp Ondersteuning
โ๏ธ 15% Afslag op NPL Supplements
๐ค Verwag julle 'n baba of is julle nuwe ouers?
Ek help ook pa's, mammas en ouers-to-be met planne wat by hierdie nuwe fase van julle lewe pas.
โ๏ธ Voeding wat jou liggaam optimaal ondersteun
โ๏ธ Maklike planne wat werk al is jy besig
โ๏ธ Voedingsondersteuning vir borsvoedende mammas
โ๏ธ Help jou om nรก swangerskap weer sterk, gesond en selfversekerd te voel
Jy hoef nie op 'n mal dieet te gaan of ure in die gym deur te bring om resultate te kry nie. Jy het net die regte plan, die regte ondersteuning en iemand nodig wat jou verantwoordbaar hou.
๐ Aanlyn coaching beskikbaar wรชreldwyd. Ek werk reeds met kliรซnte regoor die wรชreld.
๐ Sluit aan by meer as 5000 mense wat reeds hul transformasie saam met my begin het.
๐ฒ Stuur vandag vir my 'n WhatsApp en kom ons begin jou transformasie.
๐ Sterk vir jouself. Sterk vir jou gesin. Sterk vir die lewe. ๐ช๐ถ
01/07/2026
As n nuwe pa van n tweeling is daar een ding is wat ek besef het, en dit is dat ons as ouers nie net sterk moet wees vir onsself nieโฆ ons moet sterk wees vir hulle๐ฉท๐ฉต
Met meer as 10 jaar se ervaring as โn internasionaal gekwalifiseerde Body Transformation Expert het ek reeds meer as 5000 mans en vrouens gehelp om hul liggame en lewens te transformeer.
โ
Mans & Vrouens
โ
Gym of Huis
โ
Persoonlike Dieetplan
โ
Persoonlike Oefenplan
โ
Supplement Voorstelle (Opsioneel)
โ
Check-ins & Aanpassings Elke 2 Weke
โ
15% Afslag op NPL Supplements
Of jy nou gewig wil verloor, spier wil bou of net weer goed in jou eie vel wil voel, ek sal jou stap vir stap help en met meer as 5000 transformasies bewys dat hierdie metode werk. ๐
Stuur vir my โn WhatsApp en kom ons begin jou transformasie.
Strong For Them. Strong For You. ๐๐ฉท๐ช๐ฝ
20/06/2026
Hierdie is my eerste Vadersdag as pa van n tweeling en as daar een ding is wat ek besef het, is dit dat ons as ouers nie net sterk moet wees vir onsself nieโฆ ons moet sterk wees vir hulle๐ฉท๐ฉต
Dit is hoekom ek hierdie Vadersdag naweek my coaching programme spesiaal oopmaak vir mense wat gereed is om hul gesondheid, energie en selfvertroue terug te vat. ๐ฅ
Met meer as 10 jaar se ervaring as โn internasionaal gekwalifiseerde Body Transformation Expert het ek reeds meer as 5000 mans en vrouens gehelp om hul liggame en lewens te transformeer.
Geen kitsoplossings.
Geen crash diets.
Net regte resultate wat hou. ๐ช
โ
Mans & Vrouens
โ
Gym of Huis
โ
Persoonlike Dieetplan
โ
Persoonlike Oefenplan
โ
Supplement Voorstelle (Opsioneel)
โ
Check-ins & Aanpassings Elke 2 Weke
โ
15% Afslag op NPL Supplements
Of jy nou gewig wil verloor, spier wil bou of net weer goed in jou eie vel wil voel, ek sal jou stap vir stap help en met meer as 5000 transformasies bewys dat hierdie metode werk. ๐
Stuur vir my โn WhatsApp en kom ons begin jou transformasie.
Strong For Them. Strong For You. ๐๐ฉท๐ช๐ฝ
19/05/2026
With more than 10 years of experience, Iโm not just your average health & fitness coach, Iโm an internationally qualified body transformation expert ๐ฃ
Imagine what it would feel like to unlock your full potential with someone who has already helped more than 5000 people transform, with every plan uniquely designed and tailored specifically for you ๐ฅ
โ
Men & women
โ
Gym or home training
โ
Personalised diet plan
โ
Personalised workout plan
โ
Supplement recommendations (supplement use is optional)
โ
15% discount on NPL Supplements
โ
Check-ins and adjustments every 2 weeks
Send me a DM if youโre ready to get started! ๐ช๐ฝ๐ฅ
07/05/2026
Met meer as 10 jaar se ervaring is ek nie net โn gemiddelde health & fitness coach nie, ekโs โn internasionaal gekwalifiseerde body transformation expert ๐ฃ
D**k net hoe dit sal voel om jou volle potensiaal te ontsluit saam met iemand wat al meer as 5000 mense gehelp het om te transformeer met elke plan uniek en spesifiek vir jou aangepas ๐ฅ
โ
Mans & vrouens
โ
Gym of huis
โ
Persoonlike dieet plan
โ
Persoonlike oefen plan
โ
Supplement voorstelle (supplement gebruik opsioneel)
โ
15% afslag op NPL Supplements
โ
Check-ins en aanpassings elke 2 weke
Stuur vir my โn DM as jy gereed is om te begin! ๐ช๐ฝ๐ฅ