02/10/2026
π RIVVIES FESTIVAL β KOM GENIET SAAM MET ONS! ππ
Ons nooi almal uit om saam met ons βn ongelooflike dag vol musiek, lekker vibes, vriende, kos en hope pret te kom geniet! π₯πΆ
Bring jou familie en vriende, trek jou beste festival-uitrusting aan en maak seker jy is daar wanneer die Rivvies Sport Ground lewendig raak! πΊππ½
π§ DJβs wat die vibes gaan bring
ποΈ Pre-sold tickets: R170
β° 11:00 β 00:00
π Rivvies Sport Ground
Kom ondersteun Rivvies en help ons om hierdie dag een te maak om nooit te vergeet nie! ππ
Moenie net daarvan hoor nie β WEES DAAR! π₯
RIVVIES FESTIVAL β GOOD VIBES, GREAT PEOPLE & UNFORGETTABLE MEMORIES! ππππΆ