01/10/2026
πΈπ TERUG SKOOL TOE! ππΈ
Die somersdrag is hier! βοΈπ Kikker jou dogtertjie se skooluniform bietjie op met βn mooi, unieke lint of strikkie wat perfek by haar skoolkleure pas! π
π Plein lint/strikkie β slegs R50 elk
β¨ Enige persoonlike print β slegs R5 per print
π₯ SPESIALE AANBIEDING: Pak van 5 vir slegs R200!
π Skoolkleure β’ Sport β’ Persoonlike name β’ Spanlintjies β’ En nog meer!
β° Aanbieding geldig slegs tot 5 Oktober!
π² Stuur vir ons βn WhatsApp om joune te bestel β Landie se Linte & Printe π
Maak die nuwe kwartaal ekstra mooi! π