Fortidus Losieshuis

Fortidus Losieshuis

Share

Fortidus Losieshuis is ’n geborge woning vir ernstige studente of jong werkendes weg van die huis af. R3750 per maand. Op busroete na bogenoemde. Rook is verbode.

Die huis bied ruim, netjiese kamers met groot ingeboude kaste. Huurders het gebruik van 2 x gemeenskaplike kombuise, ‘n groot leefruimarea met DSTV. Huur sluit in weeklikse wasgoed en skoonmaak diens, veilige onderdak-parkering en uncapped WIFI. Water en elektrisiteit ook ingesluit by huur. Meubelment is beskikbaar - kamers toegerus met bed, bedkassie, lessenaar en stoel. Naby Universiteit van Pre

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Queenswood
Pretoria
0084