11/07/2026
๐ฏ "Skiet is nie net 'n sport nie, dis 'n kuns โ en ons het die perfekte doek vir jou!" ๐ซ
By die Buffelsfontein Skietbaan kan jy jou skietvernuf slyp met verskeie afstande en spesiaal ontwerpte teikens vir 'n unieke ervaring. ๐
๐ Wat wag op jou?
Verskeie afstande om jou mik en tref te oefen.
'n Keuse van teikens vir elke tipe skut โ of jy nou 'n beginner of 'n meester is.
'n Gesellige atmosfeer waar jy jou skietvaardighede kan verbeter en sommer lekker kan kuier.
๐ธ Kostes: Slegs R120 per sessie!
๐ Boek nou gerieflik aanlyn: Besoek ons by https://www.buffelwapens.co.za/product/skietbaan/
๐ Vind ons hier: 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐ Kontak ons: 012 004 1699
๐ง Vra jou vrae: [email protected]
Kom ervaar waar akkuraatheid en avontuur ontmoet!
10/07/2026
Kom kuier by Buffelsfontein Wapens โ Ons het iets vir almal! ๐ฏ
Van die jag-entoesias tot die kombuisgeneraal โ hierโs iets vir elkeen.
๐ฅ En natuurlik: โn skietbaan!
๐ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐ 012 004 1699
๐ www.buffelwapens.co.za
โ ๏ธ Doen gerus navrae oor voorraad!
Kom maak 'n draai โ Buffelsfontein wag! ๐
09/07/2026
๐ฅ SIGNATURE .223 FMJ REM AMMUNISIE ๐ฅ
๐ Sluit โn baklei-boks in!
๐ฐ R12 000
๐ฅฉ Kry โn GRATIS T-Been en Skyfies vir jouself รฉn โn vriend by Buffelsfontein Beesboerdery.
๐ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐ 012 004 1699
๐ www.buffelwapens.co.za
โ ๏ธ Terme en voorwaardes geld.
SIGNATURE .223 FMJ REM AMMUNISIE
Kry โn GRATIS T-Been en Skyfies vir jouself รฉn โn vriend by Buffelsfontein Beesboerdery!
08/07/2026
๐ฏ SKIETSKOOL ๐ซ
Wil jy jou bevoegdheid doen? Ons help jou graag!
๐ Bevoegdheid Pakkette:
โ๏ธ Wet en Handwapen โ R1 250
โ๏ธ Wet, Handwapen en Geweer โ R2 100
โ๏ธ Wet, Handwapen, Geweer en Haelgeweer โ R2 700
โ๏ธ Wet, Handwapen, Geweer, Haelgeweer en Semi-outomaties โ R3 200
๐ข Skakel ons gerus vir besigheids-bevoegdheid pryse.
๐ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐ 012 004 1699
๐ www.buffelwapens.co.za
โ ๏ธ Terme en voorwaardes geld.
07/07/2026
๐ซ Buffelsfontein Wapens โ waar rowwe bliksems tuis is! ๐ฅ
๐ฏ Dit is nie net โn winkel nie โ dis die tuiskomplek vir elke jagter of buitelig liefhebber.
๐ Kom sien vir jouself: 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐ Bel ons: 012 004 1699
โ ๏ธ Doen gerus navrae oor voorraad!
06/07/2026
๐ฅ Smith & Wesson M&P15T SBR โ 5.56ร45mm
๐ฐ R35 500
Die M&P15 reeks is die ideale moderne sportgeweer. Gebou om verskeie rolle onder uiteenlopende omstandighede te vervul, is die M&P15 net so veelsydig as wat dit betroubaar is.
Ontwerp vir ontspanningskiet, sportskiet en professionele toepassings โ maklik om met bykomstighede toe te rus, maar moeilik om neer te sit. Die M&P15 kombineer โn liggewig, robuuste ontwerp met uitstekende funksionaliteit en moderne styl.
๐ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐ 012 004 1699
๐ www.buffelwapens.co.za
โ ๏ธ Doen gerus navrae oor voorraad en lisensievereistes.
#556
Smith & Wesson M&P15T SBR โ 5.56ร45mm
R35 500
02/07/2026
๐ญ BURRIS VERACITY PH 4โ20ร50 FFP ILLUM
โ GRATIS BURRIS SIGNATURE HD 7ร HANDAFSTANDMETER.
๐ฐ R31 100
๐ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐ 012 004 1699
๐ www.buffelwapens.co.za
โ ๏ธ Terwyl voorraad hou โ doen gerus navrae oor beskikbaarheid!
BURRIS VERACITY PH 4โ20ร50 FFP ILLUM
GRATIS BURRIS SIGNATURE HD 7ร HANDAFSTANDMETER
30/06/2026
๐ฃ๐๐ข๐๐๐ ๐ก๐จ๐จ๐ฆ! ๐๐จ๐๐๐๐๐ฆ๐๐ข๐ก๐ง๐๐๐ก ๐ฆ๐๐๐๐ง๐๐๐จ๐ ๐๐ฆ ๐๐ ๐ฃ๐ง๐๐๐๐ ๐๐๐ฆ๐ง๐๐!
๐๐๐ณ๐ณ๐ฒ๐น๐๐ณ๐ผ๐ป๐๐ฒ๐ถ๐ป ๐ฆ๐ธ๐ถ๐ฒ๐๐ธ๐น๐๐ฏ, in Silverton (Pretoria), is amptelik gestig en nooi jou uit om aan te sluit. ๐Kom oefen jou oog op ons binnehuise skietbaan en omring jou met ander wat jou passie deel.๐ฅ
๐ช๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐ผ๐บ ๐๐ถ๐น ๐ท๐ ๐ฎ๐ฎ๐ป ๐๐๐ณ๐ณ๐ฒ๐น๐๐ณ๐ผ๐ป๐๐ฒ๐ถ๐ป ๐ฆ๐ธ๐ถ๐ฒ๐๐ธ๐น๐๐ฏ ๐ฏ๐ฒ๐ต๐ผ๐ผ๐ฟ๐? Ons bied:
โ
Hulp met vuurwapenlisensies en bevoegdheid
โ
Groter toegang tot wapens en ammunisie - binne wetgewing
โ
Veiligheid- en vaardigheidsontwikkeling
โ
Sosiale netwerke, kompetisies en klubaktiwiteite
โ
Ondersteuning en advies rakend aankope en lisensiรซring
๐ช๐ฎ๐ป๐ป๐ฒ๐ฒ๐ฟ ๐ถ๐ ๐๐ธ๐ถ๐ฒ๐๐ฑ๐ฎ๐ฒ?
๐
Elke Woensdag vanaf 12:00-16:00.
๐ช๐ฎ๐ ๐ถ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ธ๐ผ๐๐๐ฒ๐?
๐ฏGeleentheidslid = R1250/jaar
Vir persone wat per geleentheid vir die pret wil skiet.
๐ฏToegewyde lid = R1500/jaar
Vir lede wat deel van Buffelsfontein se geakkrediteerde skietklub wil wees.
๐๐ผ๐ฒ ๐๐น๐๐ถ๐ ๐ท๐ ๐ฎ๐ฎ๐ป?
๐ฑKontak ons gerus by: 079 725 1560
๐งStuur 'n e-pos na: [email protected]
29/06/2026
๐ฅ Kom kuier โ Ons het jou droomwapen ๐ฅ
Elke man het daardie een wapen waarvan hy droomโฆ en raai wat? Ons het dit!
Kom loer in, voel die gehalte!
๐ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐ 012 004 1699
๐ www.buffelwapens.co.za
โ ๏ธ Doen gerus navrae oor voorraad!
Moenie net droom nie โ maak dit joune! ๐๐ฅ