28/08/2026
π Slidervrydag is hier!
6 heerlike kaas sliders ππππππ + skyfies π vir slegs R149.99!
π
Elke Vrydag in Augustus.
3de Park bied van die volgende dienste vir u gerief :
Slaghuis * Bakkery * Supermark * Vulstasie * Restaurant Intiem en uit die gewoel. Haastig?
Dis hoe ons dit sal beskryf. By Derdepark Winkel Sentrum kan jy kom ontspan. Eet en drink ietsie by ons restaurant en kry van die beste vleis en lekkerste brode terwyl jou kar gewas word, of vroulief haar hare sny. Ons het ook n Engen petrol stasie asook n "Quick Shop". Alles op dieselfde terrein. Op die perseel is daar ook 'n Postnet, Wassery, Drankwinkel, Karate vir die kinders en nog vele meer. Kom besoek ons gerus.
28/08/2026
π Slidervrydag is hier!
6 heerlike kaas sliders ππππππ + skyfies π vir slegs R149.99!
π
Elke Vrydag in Augustus.
25/08/2026
Hoender sos jy dit wil hΓͺ!
Kies uit ons heerlike geure en kry joune vir slegs R85,99/kg!
π
24 tot 30 Augustus
π Bestel nou: 012 755 6781 / 082 490 9193
17/08/2026
HOENDERPATTIES vir net R79,99/kg!
Maak vanaand se ete maklik Γ©n lekker! π
π
17 tot 23 Augustus
π Derdepark / Sinoville Vleismark
08/08/2026
π Saterdag-honger? Kry 2 heerlike Prego burgers vir slegs R69,99! π₯
Kom kuier by Derdepark! π
08/08/2026
πΈπ Vroue verdien blomme! ππΈ
Spandeer R750 of meer en ontvang βn pragtige roosblomme gratis! πΉ
π
Net geldig Sondag 9 Aug - terwyl voorraad hou!
Padlangs Restaurant.
Vark vleis pryse is Af!!!
Oom Piet praat bietjie oor ons Vark vleis aanbiedinge.
Kom maak gerus n draai en kyk na ons vark vleis produkte.
03/08/2026
Ontbeende hoenderdye teen slegs R109.99/kg! Perfek vir βn vinnige, smaaklike maaltyd. Kom kry joune hierdie week by Derdepark Vleismark!
π
Spesiaal geldig: 3 tot 9 Augustus
π Solank voorraad hou
02/08/2026
π Sondae is vir βn lekker tuisgemaakte ete! π€©
Geniet ons Geroosterde Hoender & Baba Aartappels vir slegs R119.99. Perfek vir die hele gesin!
π
Net op Sondae tot 30 Augustus.
π Kom haal joune by Derdepark! π
| Monday | 07:00 - 19:00 |
| Tuesday | 07:00 - 19:00 |
| Wednesday | 07:00 - 19:00 |
| Thursday | 07:00 - 19:00 |
| Friday | 07:00 - 19:00 |
| Saturday | 07:00 - 19:00 |
| Sunday | 07:00 - 13:00 |