02/09/2026
Lynnwood Bowling Club - Pretoria
Lynnwood Bowling Club is a vibrant community hub where bowling enthusiasts of all ages and skill levels come together.
02/09/2026
13/08/2026
Kom ondersteun hierdie lekker dag!
12/08/2026
Business league coming!!!
10/08/2026
Ons vroue het hard probeer. Aan gees en entoesiasme was daar geen gebrek maar hierdie jaar het ons dit nie gemaak nie. Geluk manne! Goeie wen!
09/08/2026
Tomorrow is the day of reckoning!
24/06/2026
Winter Besigheidsliga, laaste aand. Koud gewees maar al gou warm van speel en OBS geword. Wat 'n lekker klomp mense almal. Ons het soveel regtig nice mense ontmoet en mee gespeel en gelag.
Hier is die fotos van die lekker aand met die prysuitdeling. Ons se dankie vir die donasies, vir die sweets en chippies wat deur Seeff en JQX Brand voorsien was. Verder vir almal se insette, op die veld, in die kombuis, in die kroeg en agter die skerms.
In November kom die Somer Besigheidsliga. Ons hoop ons sien jullie almal weer daar!
16/06/2026
Pro-10 done and dusted!! Ons het die lekkerste weer bestel en baie lekker gespeel en ge-eet. Aan al die die mense wat dit georgsniseer het sê ons dankie. Groot sukses. Die trotse wenners André Weber and Laurette Pretorius met Naas- wenners Marisa Veenstra en Johan Strauss. Baie geluk!!
08/06/2026
Our Arina Joubert won silver, Johan Strauss and Johan Wilkens brought back bronze. Very proud of our players!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
423 King's Highway
Pretoria
0081
Opening Hours
| Wednesday | 02:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 12:00 |
| Saturday | 02:00 - 17:00 |