27/08/2026
Baie trots op ons Garsie Hoërskool spelers!
Geluk met jul prestasies! 🩵
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Garsfontein Jukskei, Sports, 706 Jacqueline Drive, Garsfontein, Pretoria.
27/08/2026
Baie trots op ons Garsie Hoërskool spelers!
Geluk met jul prestasies! 🩵
24/08/2026
Baie geluk aan al ons Garsie Hoërskool spelers!
04/08/2026
22/06/2026
💚💛
Kom ondersteun Gauteng-Noord jukskei op 4 Julie 2026 met jou mooiste springbok trui en jou trips span 😁
Skryf in by Annatjie van der Merwe en kom speel saam!
Ons belowe om klaar te wees voor die rugby begin 😉
11/06/2026
Die wat lus is vir ietsie anders op Jeagdag, kom deel in die pret met ń Jukskei oggend 💛
Kom geniet die dag saam met ons!
02/06/2026
Kom deel in ‘n dag vol lekker jukskei, goeie geselskap en natuurlik ‘n kinkel in die kabel. Sien julle daar!! 💪🏻
Nog ń lekker Klub Liga middag wat voorlê!
Lekker speel aan al ons klub lede 💪🩵
| Tuesday | 16:00 - 18:00 |
| Thursday | 16:00 - 18:00 |