31/07/2026
⏰ Reminder: BokSmart 8 closes this Friday!
If you're still completing BokSmart 8, make sure you finish before Friday, 31 July.
⚠️ Important: Any incomplete BokSmart 8 courses cannot be transferred to BokSmart 9. If you don't finish by the deadline, you'll need to start again on BokSmart 9. No exceptions apply.
📅 BokSmart 8 closes: 31 July
📅 BokSmart 9 launches: 1 August
Don't leave it until the last minute.
Yours in Smarter, Safer Rugby. 🏉
The Players' Fund SportsCap
24/07/2026
Ons is betrokke waar dit kinders bevoordeel!!
16/07/2026
🚨 Moenie wag tot volgende jaar se eerste wedstryd nie!
Jou o.8-speler mag hierdie jaar nog nie kontakrugby speel nie – by die klubs is dit steeds Bulletjie Rugby. Gebruik die tyd slim en kry hom/haar "Contact Ready" vir volgende jaar se skoolseisoen.
🏉 Program begin 1 September.
📲 Registreer vandag via die skakel hieronder. 💙💪
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSd3AAeHyuiEKh3TJb2xgUP_GV98LXUDNwWdek2DnQS1Zehkzw/viewform?usp=sharing&ouid=115924702843567091982
16/07/2026
Oryx Jeug Rugbyklub
Rugbyklub in Pretoria vir ouderdomme 6 tot 19 jaar
08/07/2026
Afri-Indie bedank ons Platinum Borge wie van die grond af op hierdie platform van dag 1 af help bou het. Dankie dat ons so 'n ongelooflike aand kan gee aan ons kunstenaars en almal betrokke!
ontbytSAKE en dat ons by die wonderlike die toekennings kan hou met 3 groot skerms en 'n fantastiese LED massiewe skerm op die verhoog kan he om die wen werke te vertoon! Dit is ook te danke aan ontbytSAKE vir die TV Media bloostelling wat Afri-Indie nog 'n sterker media arm gee.
Kontak BigToe Creatives vir logo ontwerpe, of vir daai webtuiste om produkte aanlyn te verkoop! Dankie vir julle ure se werk. Jakaranda Engravers maak die toekennings met die hand vir elke wenner elke jaar.
Kontak Jakaranda Engravers vir enige themde, sleutelhouers, graverings, toekennings en raamwerk! Hulle pryse is billik en altyd kwaliteit.
Dankie aan Leon Barnardt wie die "cinematic" musiek video gaan aankondig die aand! Leon is een van SA se top videograwe!
Ons almal kry mekaar by die Aarbeifees Musiekfees om verder te vier 28 en 29 Augustus,
ontbytSAKE Aarbeifees Musiekfees BigToe Creatives Jakaranda Engravers Leon Barnardt AfriForum Teater
08/07/2026
Its alot you get so call them you wasted already to much time!!
28/06/2026
MOOT RUGBY ACADEMY – REGISTRASIES OOP!
Het jou kind hierdie jaar TAG rugby klaar gespeel… maar moet nou wag tot volgende jaar om kontak rugby te begin?
Ons het die perfekte oplossing!
Met SARU se nuwe Tackle Ouderdoms reël speel U8’s nie meer kontak rugby nie – maar dit beteken nie hul ontwikkeling moet stilstaan nie.
By Moot Rugby Academy fokus ons op:
• Vaardigheidsontwikkeling
• Selfvertroue bou
• Basiese kontak vaardighede (veilig en ouderdom toepaslik)
• Pret en liefde vir rugby
Vir U8 & U9 spelers
Begin: 1 September 2026
Hoërskool Oos-Moot Sport Gronde
Perfek vir:
U8 spelers wat van TAG rugby af kom
U9 spelers wat nog bietjie onseker is oor kontak
Enige jong speler wat wil groei en voorberei vir volgende seisoen
Moenie dat jou kind agter raak nie – gebruik hierdie tyd om gereed te wees vir 2027!
Skandeer die QR-kode op die plakkaat of volg die link hieronder om te registreer
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSd3AAeHyuiEKh3TJb2xgUP_GV98LXUDNwWdek2DnQS1Zehkzw/viewform?usp=dialog
Registrasies sluit: 22 Augustus 2026
Beperk plekke beskikbaar!