Brugnera (Memorial Chessa / Memorial Maccan) - Italie (Senior byeenkoms)
• Megan Nieman
- 2de - 100mH - 13.66
• Ruvé van der Ende - 400m
Menlo Atletiek / Menlo Athletics - Track and Field
“ONE TEAM ONE DREAM”
Akademie - hoof : JJ Smith
Organiseerder : Lelanie v Wyk
E pos : [email protected]
#menloatletiek #Menlolandloop
Landloop atlete begin direk na die vakansie met amptelike landloop seisoen.
Juf Cara & Karla & Nicole en Lelanie hard besig om ons naelope en hekkies atlete voorteberei vir die voorseisoen byeenkomste wat 1 September teen Hs Noordheuwel begin (Blitz 1 )
11/07/2026
Brugnera (Memorial Chessa / Memorial Maccan) - Italie ( Senior byeenkoms)
• Megan Nieman
- 2de - 100mH - 13.66
- 4de - 400m
• Ruvé van der Ende - 400m
Landloop Junior atlete uitstappie na die Sabie grotte & Godswindow en Kloofing by die Mac Mac watervalle.
02/07/2026
Ons MENLO-ATLETE op pad na die Wêreld-kampioenskappe in Oregon!
Baie geluk aan ons atlete wat Suid-Afrika se Juniorspan gaan verteenwoordig in Amerika.
Hierdie is ‘n besondere mylpaal in elke atleet se loopbaan en die begin van ‘n opwindende tydperk.
• Megan Nieman:
100mH/400mH/4 x 400m
• Joshua Ge**er: Diskus
• Jaco van Dyk: Gewigstoot
Oud-Parkies
• Chirsté Loedolff: Diskus
• Ryno Riekert: 4 x 400m
Afrigters betrokke by ons atlete :
• Me. Irma Reyneke
• Mnr. Constant van Rooyen
• Mnr. Pieter de Villiers
• Me. Janita Eva
• Mnr JJ Smith
• Mnr. Jakus Coetzee
• Mnr. Wayne Coldman
Baie dankie vir julle opoffering en lang ure saam met ons atlete! Dit wil gedoen wees.
SA TEAM NAMED FOR WORLD ATHLETICS U20 CHAMPIONSHIPS - A 51-member South African team has been named for the 2026 World Athletics U20 Championships to be held in Eugene Oregon between 5-9 August.
30/06/2026
Sabie landloop oefenkamp 2026 “ kloofing” by die Mac Mac watervalle
29/06/2026
Sabie landloop oefenkamp 2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Website
Address
412 Atterbury Road
Menlo Park