Zambesi Tennis Club

Zambesi Tennis Club

Share

Playing tennis at Zambesi. Become a member.

24/06/2026

23 Junie 2026. Leefstyl Tennisakademie / Lifestyle Tennis Academy se Junior tennis toernooi.
Eben maak Melkkos - baie lekker, dankie Eben

02/06/2026
01/06/2026

Feedback from members:

Victor Netshiavha: "Ek wil graag sê dat ek baie trots is om 'n lid van hierdie klub te wees, my tennis het geweldig verbeter vandat ek by hierdie klub aangesluit het. Dit is 'n sport wat baie van my soort nie kan bemeester nie as gevolg van historiese agterstande. Ek geniet dit regtig om 'n Zambezi-klublid te wees."

Gustave Schoombee: "Man ek moet self sê vandat ek aangeluit het Jan 2026 is dit n voorreg om elke Woensdag en Satertag weer lekker tennis te kan speel , nie altyd goed nie maak bly lekker , En om my alles te gee vir die liga spanne wat n voorreg , met genade en guns van God sal ek nog hopenlik vir n paar jare lekker kan speel , dankie Willem en Jaco en elke lid , Zambezi Tennis Klub is lekker!"

Baie dankie vir die kommentaar. Ons waardeer julle baie.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


Besembiesie Road
Pretoria
0182