Oos-Moot Rugby

Oos-Moot Rugby

Share

Some season highlights of Oos-Moot Rugby 2023-26. Lets go boys! Gaan groot!! Fotos en opbouende kommentaar welkom. Fotos is welkom, opbouende kommentaar is welkom.

Hierdie blad is vir die rugby seuns van Oos-Moot wat hulle harte uitspeel in rugby. Hierdie is nie die skool se offisiele blad nie, hierdie is 'n feel good supporter blad. Die offisiele Hoërskool facebook blad is https://www.facebook.com/hsoosmoot en hulle amptelike website is https://www.oos-moot.co.za/. Ons harte is die Blou Golf!

24/08/2026

Wenners, O.16A Noordvaal Plaat afdeling, 2026. Baie geluk!

19/08/2026

Finaal: Oos-Moot vs Nelspruit. Bring hom huis toe seuns!

19/08/2026

Ons verwelkom drie Nelspruit spanne terug dié Saterdag in Blou Bul land, waarvan een, die O.16's, teen Oos-Moot kragte meet.

19/08/2026

Dit was 'n groot een, nommer 1 (onoorwonne) teen nommer 4 — maar dit was net nie ons dag nie. Goed gedaan, menere.

18/08/2026

En hier is hy, Saterdag by Hoërskool Zwartkop gaan ons O.16A die manne van Nelspruit aanpak! Well done seuns, en kom ons gee ons manne lekker ondersteuning!

14/08/2026
Photos from BBRU-Official's post 14/08/2026
11/08/2026

Promosie en Relegasie soos op 11 Augustus.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Pretoria