04/04/2017
Hierdie sakke is ideaal vi al jo badkamer benodighede in di tent of camper of karavaan. Vanaf R350. Ontwerp volgens jo behoeftes
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ripstop Canvas Designs, Outdoor & Sporting Goods Company, Pretoria.
04/04/2017
Hierdie sakke is ideaal vi al jo badkamer benodighede in di tent of camper of karavaan. Vanaf R350. Ontwerp volgens jo behoeftes
Dis vi my so lekke om te sien hoe klieënte comment dat hulle nog altyd tevrede is met my werk. Ek glo enige besigheid se grootste advertensie is 'word of mouth'. Ek is trots op my werk want ek glo om vi ñ klieënt net my beste werk te doen. Danki vi almal wat soveel vertroue in my sit. By my,veral by di Pretoria Boeremark wa ons Saterdae uitstal,word klieënte vriende en vriende word familie.
29/03/2017
Hierdie gereedskap sakke word volgens jo behoeftes ontwerp en gemaak. Vanaf R350
15/03/2017
11/03/2017
2 kombuisgery sakke ontwerp en gemaak vi ñ camping trailer. Vi meer inligting kontak my op 072 170 4808.
13/02/2017
Groot coolbox sak. Padded met kombers R800,non-padded R700.
28/01/2017
Spesiale oprol gereedskap sak gemaak tot klieënt se spesifikasies R450