MeerkatStig

MeerkatStig

Share

Ons Meerkatte toer in 2015! Join us on #MemoryMakingAdventures- & #BrandhoutVirDieOudagTrips. In and around South Africa and Afrika. #RyDaaiDing !!!

Photos from MeerkatStig's post 24/08/2024

πŸοΈπŸοΈπŸοΈπŸ’¨πŸ’¨πŸ’¨

25/06/2023

DisTyd om terug te kry wat Covid19 by my gevat het πŸοΈπŸ’¨πŸ’¨πŸ’¨ In die 🏍️mark. Soek daai bargain met die storie. β€œCleanSlate” wat brand aanbetref🧐

05/12/2021
01/04/2020

MeerkatStig going shopping πŸ‘€πŸ™ˆ

05/12/2019

Ek is opsoek na n vir volgende naweek vir n recce in die ParysKoepel πŸπŸ’¨πŸ’¨πŸ’¨ R1,000 vir naweekπŸ‘€πŸ‘ŒπŸ» Ry Vrydag en is Sondag terugβœ”οΈ Join my πŸ˜ŽπŸ‘πŸ»

Kontak Tertius Du Plessis & Peet Townsend

Photos 20/06/2017

Wie of wat is die SandMonster πŸ‘€β‰οΈ

Dis daai gevoel wat jy kry as jy grond/sandpaaie ry en daai sand gryp jou voorwiel, jy kry daai metaal-smaak in jou mond, die vlinders in jou maag is uit pas, jy sien jou lewe flits by jou verby, die SandMonster is in jou kop, jy weet jy kan hier deurkom en jy fight die SandMonster. Daar is net een wenner, partykeer is dit jy en Maandag met die klerewas is dit net jy en Sara wat weet hoe bang jy wasπŸ‘€πŸ’©β‰οΈ πŸ˜ΊπŸ’¨πŸ’¨πŸ’¨

Photos from MeerkatStig's post 07/02/2017

WOEMA Toetsbestuur die classic Royal Enfield nou Donderdag om 17:30 op DSTV Kanaal 144 op kykNETtv πŸ‘€πŸ‘Œ Ry Daai Ding πŸ˜ΊπŸ’¨πŸ’¨πŸ’¨

Photos from MeerkatStig's post 25/12/2016

MeerkatStig @ Jbay πŸ‘€πŸ‘Œ

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Pretoria