Hoërskool Waterkloof Dansakademie

Hoërskool Waterkloof Dansakademie

Share

Waar JOU KIND se dans talent eksponensieël GROEI

01/07/2026

| DANSAKADEMIE VERTEENWOORDIG SA IN IERLAND |

Baie geluk aan ons talentvolle dansers wat Suid-Afrika by die Dance World Cup gaan verteenwoordig. Die wêreldkampioenskap vind van 8–18 Julie in Dublin, Ierland, plaas.

Joshua Grove (Graad 8), Kaelyn Taljaard (Graad 8), Denay Welgemoed (Graad 9) en Taylor van Rooyen (Dansakademie-afrigter) vertrek op Sondag 5 Julie na Dublin, waar hulle as deel van die Suid-Afrikaanse span in vyf verskillende dansstyle sal deelneem. Hulle sal hul talent in verskeie groep- en solo-items ten toon stel.

Vanjaar sal ongeveer 11 500 dansers uit 60 lande aan die Dance World Cup deelneem, wat dié kompetisie as een van die grootste en mees gesogte internasionale dansbyeenkomste ter wêreld vestig.

Ons is ongelooflik trots op hierdie Klofies en hul besonderse prestasie.

Ons wens julle alle sterkte toe en weet dat julle Suid-Afrika en Hoërskool Waterkloof met trots sal verteenwoordig.

Mag julle ervaring onvergeetlik wees! 💙🤍💛

28/04/2026

NYC: The City that Never Sleeps 🚕🍎🗽

Get your tickets on www.webtickets.co.za 🤩

27/04/2026

Next stop: The City that Never Sleeps 🚕🗽🍎

25/04/2026

See you in Times Square - Tickets for The City that Never Sleeps now available 🍎🪩🚕

24/04/2026

Do you want to visit The City that Never Sleeps? 🗽

Join us as we dance through the streets of New York City. Tickets now available on webtickets.co.za or in bio! 🍎🚕

Photos from Hoërskool Waterkloof Dansakademie's post 22/04/2026

Elke jaar is ons 'n dansproduksie 'n hoogtepunt op ons kalender. Hierdie jaar toer ons New York toe en het daarom gedink dat die tema perfek pas.

Van Times Square tot Central Park, van die MET tot 9/11 - die produksie is een vir die boeke! Kry jou kaartjie, jy wil dit nie misloop nie. 🍎🚕🗽

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


C/O Boeing St &, Solomon Mahlangu Drive, Erasmuskloof
Pretoria
0048

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 14:00