21/08/2026
Oryx Jeug Rugbyklub
Rugbyklub in Pretoria vir ouderdomme 6 tot 19 jaar
21/08/2026
24/07/2026
Sluit aan by Oryx Jeug Rugbyklub!
Is jy gereed vir 'n nuwe uitdaging? Oryx is op soek na spelers (o.6 tot o.18) én passievolle afrigters om deel van ons familie te word vir die nuwe seisoen!
Kliek op die skakel hieronder om as speler of afrigter te registreer. Dit neem minder as twee minute!
Dit is Oryx Jeug – waar karakter, respek, spanwerk, dissipline en plesier saamkom.
📍 Oefen Vrydae vanaf 31 Julie om 18:00-20:00 by Toutrekpark,
14de Laan 476, Rietfontein.
Kliek hier om te registreer: https://forms.gle/xAUSo4aytMFhDSTJ6
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
476 14th Avenue, Rietfontein
Pretoria
0084