Rugby Mal

Rugby Mal

Share

Welkom by Rugby Mal se Facebook Gemeenskap, die plek vir passievolle Suid-Afrikaanse rugby-aanhangers wat lief is vir die spel en dit positief wil hou!

Rugby Mal πŸ‰ | Passievolle SA rugby-ondersteuner | Eenheid, gesonde kompetisie, en 'n bietjie lag langs die pad | Hier vir die gees en die game! πŸ’ͺ #RugbyLiefde #SAgee Hierdie blad gaan alles oor die viering van rugby se geesβ€”of jy nou β€˜n ywerige Blou Bul ondersteuner is of vir β€˜n ander span skree, hier omhels ons die pret, opwinding en eenheid wat rugby in ons lewens bring. Sluit aan vir wedstrydbe

12/08/2026

RENNIE VERLOS DIE SOOIBRAND..TYDELIKπŸ‘ŒπŸ˜…πŸ‘πŸ˜‰

MAAR DIE BULLS EN RUGBY MAL WAG OP LOFTUSπŸ€πŸ‘ŒπŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’™

11/08/2026

AMPER SHARKS🦈...AMPERπŸ˜…πŸ‘πŸ€πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

LEKKER SLAAPπŸ€πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

11/08/2026

RUGBY, RUGBY RUGBYπŸ‰πŸ€πŸ‘ŒπŸ”₯

ALL BLACKS LEGEND MA'A NONUπŸ”₯πŸ‘ŒπŸ€πŸ‰

RESPEK!!!πŸ‰πŸ€


11/08/2026

BOKKE IS BESTE SPAN IN DIE GESKIEDENIS VAN RUGBYπŸ”₯πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‘Œ

DIE 2011-2015 ALL BLACKS KAN HULLE BED LAMPIES AF SIT EN GAAN SLAAPπŸ€πŸ‘

09/08/2026

ALL BLACK MANNE MOET JULLE SELF NIE "BLUFFF"....!πŸ˜‚πŸ€£πŸ˜…

DR RASSIE HOU SY KAARTE TEEN SY BORS!!

ONS WAG VIR JULLE OP ELLISPARK!πŸ”₯πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰

08/08/2026

DIS OOMBLIKKE SOOS DIE WAT ONS ALMAL VOOR LEEFπŸ‰πŸ€

WANT ONS ALMAL IS RUGBY MALLL!!πŸ‰πŸ”₯

MAG RUGBY ALTYD WEN!πŸ€πŸ‰

07/08/2026

WELL DONE STORMERS, JULLE KAN TROTS WEES!! WAT n WEDSTRYDπŸ”₯πŸ€πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰

ALL BLACKS KLOP STORMERS IN KAAPSTAD 38-21, MAAR NIE SONDER N GEVEG!!!πŸ”₯πŸ‘Œβš‘πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰

07/08/2026

PARTYMAL MOET ONS MET ONS VROUE VERSKIL🀣🀣🀣

DANKIE MEV RUGBY MALβ™₯️

EK MOES NET..🀣EK BELOWE DIS DIE LAASTE EENπŸ€žπŸ€žπŸ€žπŸ˜πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ€πŸ‰

07/08/2026

MA' A NONU SPEEL TEEN ALL BLACKS🀣

HIER IS DIE SHARKS SPAN vs ALL BLACKS!πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ€

DIE ALL BLACKS SE SOOIBRAND IS OPPAD!🀣πŸ”₯πŸ‰

06/08/2026

KOM GESELS SAAM 8PM VANAAND OP Rugby Mal SE TIKTOK LIVEπŸ€πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ™

JY KAN 2 x KAARTJIES WEN VIR MORE AAND SE WEDSTRYD TUSSEN DIE STORMERS EN DIE ALL BLACKS🀝πŸ”₯πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

SIEN JULLE 8PMπŸ†πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Pretoria