25/06/2026
Party mense noem dit ‘n sport, ons noem dit terapie. ‘n Dag op die gholfbaan is altyd ‘n goeie idee.
Swaai die maand van Mei in met GK Potch Bult Gholfdag! Gemeenskap, geselligheid en genot!
25/06/2026
Party mense noem dit ‘n sport, ons noem dit terapie. ‘n Dag op die gholfbaan is altyd ‘n goeie idee.
23/06/2026
‘n Paar foto’s van ‘n lekker klomp mense wat die dag met ons gedeel het. Hou hierdie groep dop om die aksie foto’s te kan sien.
29/05/2026
⛳️ Ons Gholfdag is om die draai! ⛳️
Daar is nog ’n paar 4-balle beskikbaar. Kontak ons so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.
Moenie hierdie besondere dag van gholf, kuier en saamwees misloop nie!
20/03/2026
Hier is ‘n paar van ons 4-bal spanne van 2025. Is julle reg vir 1 Mei 2026?
20/03/2026
Kry jou kollegas, familie en vriende en spandeer die dag soos jy moet - op die gholfbaan!
09/03/2026
Bel sommer dadelik en bespreek jou 4-bal of borg ‘n putjie, dit gaan mos nou ‘n lekker dag wees!
07/03/2026
2025 se gholfdag by Potchefstroom Gholfbaan was ‘n reuse sukses!