21/01/2021
POTCH STOEI KLUB
Club permanently closed
21/01/2021
Hi almal Louise hulle is besig om weer n stoeiklub te begin. Ek het almal se info aan haar deurgegee. Indien julle enige vrae het kan julle haar kontak by 0718011251
Goeiedag
Ons wil kyk om weer n' stoeiklub 🤼‍♂️ in Potch te begin.
Alle belangstellendes kan asb jou nommer of epos adres los.
11/08/2017
04/03/2016
Goeie dag almal.... Ons stoei mat was ook in die slag met die brand by N12 motors...
Goeiedag alle stoei ouers. Ons het steeds nie 'n saal om te oefen nie, die een is in proses om gebou te word maar sal eers in April klaar wees. Indien ons iets vroeer kry sal ons julle dadelik laat wees. Baie dankie vir julle geduld en positiewe gesindheid.
01/01/2016
Alle voorspoed en beste wense vir 2016
Geseende Kersfees aan elkeen en veilig reis oor die fees tydperk
15/11/2015
Stoei afsluiting 2015 - baie dankie vir almal se harde werk deur die jaar...
15/11/2015
Afsluiting 2015
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
Potchefstroom
2520