Luister FM Sport met Marius en Deleon

Luister FM Sport met Marius en Deleon

Share

Luister saam elke Staterdag Oggend van 06h00 tot 09h00 na al die week se Sport Nuus en lekker musiek

27/06/2026

27/06/2026

Buurman Part 2

24/06/2026

Vandag in 1995 het klop die Bokke vir die All Blacks 15 - 12 en wen die Wereld Beker kan jy onthou waar jy gekyk het?

20/06/2026

Oupa Moaner en PA Wickus se Trots

Die Luiperds se Cravenweekspan het Saterdag met durf en daad 29-28 met die Griekwas afgereken.

Die Luipies is deur Evan van Heerden, wie op die foto saam met sy broer Ruben staan, aangevoer.

Hul Springbokpa Wikus wou nie saam op die foto staan nie.

"Dit is hulle tyd," sĂȘ Wikus.

06/06/2026

Die "Val" Video 2

06/06/2026

Die "Val" Video soos belowe

Photos from Luister FM Sport met Marius en Deleon's post 06/06/2026

Opwindende Chat met n hele klomp OP Atlete wat uitstekend gedoen het hierdie jaar. Die atmosfeer was uitsonderlik

06/06/2026

Baie lekker chat gehad met Fenner Barnard oor die reelings vir die Craven Week 2026 by Grey High Skool

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Port Elizabeth?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Kings Court Centre, Buffelsfontein Road
Port Elizabeth
6000

Opening Hours

06:00 - 09:00