Jakaranda Ringbal Juniors

Jakaranda Ringbal Juniors

Share

Ons Streef Na Oorwinning.*

31/03/2025

Ons klub is hierdie Jaar 50. Volgende ons op Jakaranda Ringbal klub in Polokwan. Bring jou gesin en kom speel saam. Dinsdag en Donderdag aande van 18h00-20h00. Almal welkom vanaf ouderdom 9. Voortrekker str tussen die golf en rolbal bane. Kontak ons gerus vir meer inligting. Dankie

Photos from Jakaranda Ringbal Juniors's post 22/01/2023
Photos from Jakaranda Ringbal Juniors's post 22/01/2023

Hierdie sport is vir almal van jonk tot oud. Trek jou tekkies aan en kom speel saam.

Photos from Jakaranda Ringbal Juniors's post 22/01/2023

Ons nou oud en jonk uit om jou tekkies aan te trek en SAAM te kom speel.

Photos from Jakaranda Ringbal Juniors's post 17/07/2022

Ons Juniors het lekker gespeel

17/03/2022

Hello almal, ons oef weer Ringbal. Dinsdae en Donderdae aande van 18h00 tot 20h00. Almal welkom, dit is 'n gesin sport van die ouderdom 8jaar tot 60/70. Dit hang af van hoe oud jy voel en nog instaat is om te kan speel. Kom maak gerus 'n draai by Jakaranda Klub. Die bane is in Dorp Str Polokwane, en bring jou tekkies saam.

07/01/2020

More hoop dit gaan goed met almal. Wel die jaar het weer begin en ons begin vanaand die 7de Januarie oef om 6 uur. Bring julle Ouers saam met hulle tekkies natuurlik dan kom oef die hele gesin saam. Sien julle daar.

21/10/2019

Middag ons oefen weer Dinsdae en Donderdae aande vanaf 18H00-20H00. Alle kinders vanaf ouderdom 9 jaar af is welkom. Trek aan jou tekkies en kom speel saam. Ons bane is in Dorp Str Polokwane en bring 'n maatjie saam. Sien julle daar.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Polokwane?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Dorp Street
Polokwane
0699

Opening Hours

Monday 05:30 - 19:00
Wednesday 17:30 - 19:00