Geelvis Kamp

Geelvis Kamp

Share

๐ŸŽฃ Fly Fishing โ€ข Camping โ€ข Glamping
๐Ÿ•๏ธ Relax | Fish | Unwind
๐Ÿ“Lindequesdrift, South Africa

25/08/2026

LAST WEEKEND TO GRAB OUR WINTER RATES!
๐—š๐—˜๐—˜๐—Ÿ๐—ฉ๐—œ๐—ฆ ๐—ž๐—”๐— ๐—ฃ โ€” ๐—ช๐—œ๐—ก๐—ง๐—˜๐—ฅ ๐—”๐—–๐—–๐—ข๐— ๐— ๐—ข๐——๐—”๐—ง๐—œ๐—ข๐—ก ๐—ฅ๐—”๐—ง๐—˜๐—ฆ

Donโ€™t miss out! Our special winter rates are available for June, July & August, including school holidays and long weekends!

Minimum 2-night stay applies
2-Sleeper Glamping โ€” R500 per night
4-Sleeper Glamping โ€” R750 per night
Camping โ€” R250 per night
Day visitor rates remain unchanged at R100pp/pd.
Heaters provided in all tent accommodations.

Complimentary boma firewood with every booking.

Firewood, briquettes, fire lighters & ice available to purchase on-site.

A reception & shop coming soon to the premises!
064 920 8403 | 082 878 1983
20 Oorbietjies Street, Lindequesdrift
geelviskamp.co.za

Book your winter getaway before these rates are gone!

22/08/2026

๐Ÿ“ฃ DIE GEELVIS-FEES 2026! ๐ŸŽ‰๐ŸŽถ

Maak jou kalender reg vir โ€™n onvergeetlike naweek vol musiek, pret, kos, visvang en kamp langs die water! ๐Ÿ•๏ธ๐ŸŽฃ

๐Ÿ“… 22โ€“23 Augustus 2026
๐Ÿ“ Geelvis Kamp, 20 Oorbietjes Street, Lindekesdrift
๐ŸŽŸ๏ธ Volwassenes: R30 | Kinders 10โ€“17: R20 | Onder 10: GRATIS!

๐ŸŽค Met Marius Marran, Ben & Clayton, Yolandie en Grote, aangebied deur MC Jacques Leo, plus โ€™n hele naweek se vermaak!

๐Ÿ”ฅ Potjiekos-kompetisie
๐ŸŽฃ Visvang-kompetisie
๐Ÿ›๏ธ Crafters-mark
๐Ÿ•๏ธ Kamp & glamping
๐ŸŽช Springkastele vir die kinders
๐ŸŽถ Lewendige vermaak & DJ-musiek

Bring jou familie en vriende en kom geniet โ€™n fees wat beloof om vir almal iets te bied! โค๏ธ

๐Ÿ“ž Besprekings & navrae: 064 920 8403

Geelvis-Fees 2026 โ€“ โ€™n naweek vol pret vir die hele gesin! ๐ŸŸ๐ŸŽ‰

22/08/2026

Kom Geniet die dag vandag by ons by Geelviskamp
Kontak ons Elsa:0649208403
Jacques:0828781983

21/08/2026

๐——๐—œ๐—˜ ๐—š๐—˜๐—˜๐—Ÿ๐—ฉ๐—œ๐—ฆ-๐—™๐—˜๐—˜๐—ฆ | ๐Ÿฎ๐Ÿฎโ€“๐Ÿฎ๐Ÿฏ ๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ

Photos from Geelvis Kamp's post 21/08/2026

๐Ÿ“ฃ DIE GEELVIS-FEES 2026! ๐ŸŽ‰๐ŸŽถ

Maak jou kalender reg vir โ€™n onvergeetlike naweek vol musiek, pret, kos, visvang en kamp langs die water! ๐Ÿ•๏ธ๐ŸŽฃ

๐Ÿ“… 22โ€“23 Augustus 2026
๐Ÿ“ Geelvis Kamp, 20 Oorbietjes Street, Lindekesdrift
๐ŸŽŸ๏ธ Volwassenes: R30 | Kinders 10โ€“17: R20 | Onder 10: GRATIS!

๐ŸŽค Met Marius Marran, Ben & Clayton, Yolandie en Grote, aangebied deur MC Jacques Leo, plus โ€™n hele naweek se vermaak!

๐Ÿ”ฅ Potjiekos-kompetisie
๐ŸŽฃ Visvang-kompetisie
๐Ÿ›๏ธ Crafters-mark
๐Ÿ•๏ธ Kamp & glamping
๐ŸŽช Springkastele vir die kinders
๐ŸŽถ Lewendige vermaak & DJ-musiek

Bring jou familie en vriende en kom geniet โ€™n fees wat beloof om vir almal iets te bied! โค๏ธ

๐Ÿ“ž Besprekings & navrae: 064 920 8403

Geelvis-Fees 2026 โ€“ โ€™n naweek vol pret vir die hele gesin! ๐ŸŸ๐ŸŽ‰

19/08/2026
18/08/2026

๐ŸŽฃ๐Ÿ† DIE GEELVIS-FEES HENGELKOMPETISIE 2026! ๐Ÿ†๐ŸŽฃ

๐Ÿ“ Geelviskamp, Oorbietjes Steet, Lindequesdrift
๐Ÿ“Œ GPS: Geelviskamp

(Gaan gerus op ons map link hier onder vir aanwysings)
https://www.google.com/maps/dir//Geelviskamp,+20+Oorbietjes+Steet,+Lindequesdrift,+1911/@-26.6602522,27.9609344,2964m/data=!3m1!1e3!4m8!4m7!1m0!1m5!1m1!1s0x1e9447690f281487:0x316f382568e21795!2m2!1d27.5725092!2d-26.7744383?entry=ttu&g_ep=EgoyMDI2MDgxMi4wIKXMDSoASAFQAw%3D%3D

Is jy reg om jou hengelvaardighede te toets? ๐Ÿ˜Ž Kom kuier by vir โ€™n lekker dag langs die water รฉn โ€™n kans om as Hengelkompetisie Wenner 2026 gekroon te word! ๐ŸŽฃ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ† PRYS: Gratis naweek vir 2 persone buite seisoen

๐Ÿ’ฐ Inskrywingsfooi: R100

๐Ÿ“… Geldig tot: 30 April 2027

โฐ Saterdag: 08:00 โ€“ 17:00

๐Ÿ•๏ธ 2 persone โ€“ Glamping naweekverblyf

Bring jou hengel, jou beste visvang-tegniek en natuurlik jou kompetisiegees! ๐Ÿ˜๐ŸŽฃ

๐Ÿ“ Geelviskamp, Oorbietjes Steet, Lindequesdrift
๐Ÿ“Œ GPS: Geelviskamp

Wie gaan vanjaar se groot wenner wees? ๐Ÿ†๐ŸŽฃ

Tag jou hengelmaat en kom wys wat jy kan doen!

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Parys?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


20 Oorbietjesfontein, Lindequesdrift
Parys
1911