02/08/2026
Dankie dat ek julle juffrou mag wees. Dit is vir my βn voorreg om saam met julle hierdie reis te dans, julle te sien groei en elke droom saam met julle te vier.
Wees trots op julleself en hou nooit op om te droom, te glimlag en te dans nie!
02/08/2026
β¨ Provincials 2026 β¨
Wat βn ongelooflike naweek! π
Aan elke danser β dankie vir julle harde werk, toewyding en passie. Julle het met julle harte gedans en elke oomblik op die verhoog geniet. Ek is ongelooflik trots op elkeen van julle.
Dankie aan al ons ouers vir julle ondersteuning, aanmoediging en opofferings. Julle is βn onmisbare deel van hierdie reis.
Ons neem nie net medaljes en uitslae huis toe nie, maar ook kosbare herinneringe, nuwe vriendskappe en nog groter drome.
Hou aan droom. Hou aan glo. Hou aan dans. β¨
Ons is sΓ³ trots op elke danser. Julle het almal geskitter! π©°β€οΈ
16/06/2026
Dag 3 πππ
Trials-vibes: Dans hard, lag hard, geniet alles!β ππΊ
16/06/2026
Dag 2ππππ
Vol energie, vol pret, vol passie β dis hoe ons dans!
16/06/2026
Shakeπ₯€ Sparkleβ‘οΈ Shineπ
Groot energie, groot drome en nog groter glimlagte! Ons geniet elke tree, elke lag en elke oomblik voor die kompetisie!!!
DTMA - Trials 2026
16/06/2026
Conspirito 2026- 4 Mei
Kinders wat dans, vul die wΓͺreld met ritme, glimlagte en hoop.
ππππππππππππππππ
16/06/2026
Getting ready for Conspirito kunsfees 2026!
Wanneer kinders dans, spreek hulle vreugde uit sonder woorde!
09/04/2026
Sommer net βn paar fotoβs van ons dansers gedeel! π
Elke danser dra soveel liefde en passie in hul harteβdit wys in elke beweging
Baie dankie aan Marais Nell vir die pragtige fotoβs en vir die spesiale dag.
Ons dansers waardeer dit opreg π·