Parys Rugbyklub

Parys Rugbyklub

Share

Ons is Parys se rugbyklub. Ons kompeteer elke jaar in die Sandveld Rugbyklub Liga. Almal en Enige iemand is welkom om saam te kom oefen en wedstryde te speel.

Hou ons blad dop vir tuis wedstryde.

16/05/2026

Wat โ€™n eindstryd. ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ

Baie geluk aan Bultfontein met julle 24-7 oorwinning in die finals. Dit was โ€™n harde, taai wedstryd en Parys het geveg tot die laaste fluitjie. ๐Ÿ’™

Trots op elke speler, afrigter en ondersteuner wat hierdie seisoen saamgestaan het. Dankie aan al ons borge en ondersteuners โ€” sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.

Ons eindig as naaswenners, maar met trots, hart en groot dankbaarheid. ๐Ÿ’ช๐Ÿ‰

15/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ Dis meer as net โ€™n finaal.Dis trots. Dis passie. Dis waarvoor daar die hele seisoen gewerk is.

Twee spanne. Een droom.

Bultfontein ๐Ÿ†š Parys ๐Ÿ†

๐Ÿ“… Vrydag, 15 Mei 2026โฐ 20:00

Wanneer die fluit blaas, tel geen verskonings meer nie โ€” net hart, opoffering en die wil om vir jou dorp en span te veg. ๐Ÿ’ช

Kom wees deel van die atmosfeer, die adrenalien en die herinneringe wat nog lank nรก die eindfluit sal leef.Finals rugby hits different. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ†

14/05/2026

1 DAY TO GO ๐Ÿ†๐Ÿ”ฅ

The stage is set.
Bulfontein ๐Ÿ†š Parys
2026 Griffons 2nd League Finals.

80 minutes. One winner.
See you Friday night at Hoรซrskool Bultfontein โ€” 20:00 ๐Ÿ‰๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

BulfonteinTigers GameDay

13/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ FINALS WEEK IS HERE! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

2 DAYS TO GO until the Griffons 2nd League Final!
The stage is set as Bultfontein Tigers take on Parys Rugby Club in what promises to be an absolute battle under the lights ๐Ÿ’ฅ

๐Ÿ“ Hoรซrskool Bultfontein
๐Ÿ“… Friday, 15 May
โฐ 20:00

Bring the gees. Bring the noise. Bring the support! ๐Ÿ’›๐Ÿ–ค๐Ÿ’™

12/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ THE COUNTDOWN ! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Nog net 3 dae tot die groot Griffons 2de Liga 2026 Seisoen Finaal!

๐Ÿ’ฅ Bultfontein Tigers
๐Ÿ†š
๐Ÿ’ฅ Parys Rugby

๐Ÿ“… Vrydag, 15 Mei
โฐ 20:00
๐Ÿ“ Hoรซrskool Bultfontein

Kom ondersteun ons manne vir wat beloof om โ€™n harde, fisiese en onvergeetlike finaal te wees! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ
Bring die gees, bring die geraas en kom wys waarvoor jou dorp staan! ๐Ÿ…๐Ÿ‰

11/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ FINALS TIME ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

One game.
One winner.
One massive battle under the lights. ๐Ÿ’ฅ

๐Ÿ“ Hoรซrskool Bultfontein
๐Ÿ—“ Friday, 15 May
โฐ 20:00

โš”๏ธ Bultfontein Tigers vs Parys Rugby โš”๏ธ

The road to the 2026 Griffons 2nd League title ends HERE.
Bring the gees. Bring the noise. Bring the support. ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›

04/05/2026

๐—š๐—ฅ๐—œ๐—™๐—™๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐Ÿฎ๐—ป๐—ฑ ๐—Ÿ๐—˜๐—”๐—š๐—จ๐—˜ ๐—ฆ๐—˜๐— ๐—œ-๐—™๐—œ๐—ก๐—”๐—Ÿ๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ

PARYS 37-31 HOOPSTAD

Drie:
Nic Greyling
Marx Steenkamp (2)
JM du Plooy (2)

Conversions
Neil Henning (3)

Penalties
Neil Henning (2)

WELLDONE MANNE ๐Ÿ’ช
Parys Rugbyklub dring deur na die Finals.

Hou ons social media dop vir FINALS aankondiging ๐Ÿ†

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Parys?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Parys