Kobus Wiese Super Series

Kobus Wiese Super Series

Share

๐™๐™๐™‚๐˜ฝ๐™” | ๐™ƒ๐™Š๐™†๐™†๐™„๐™€ | ๐™‰๐™€๐™๐˜ฝ๐˜ผ๐™‡
๐—ผ.๐Ÿญ๐Ÿฏ-๐—ž๐—ผ๐—ฏ๐˜‚๐˜€ ๐—ช๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฆ๐˜‚๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฆ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐˜€ ๐—ง๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ป๐—ผ๐—ผ๐—ถ
๐—ž๐—ผ๐—ฏ๐˜‚๐˜€ ๐—ช๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—š๐—ฎ๐—น๐—ฎ-๐—”๐—ฎ๐—ป๐—ฑ
#๐—ž๐—ช๐—ฆ๐—ฆ #๐—ž๐—ช๐—™

Online Flipbook 03/08/2026

2027 is reeds op die kalender. ๐Ÿ‘๐Ÿ๐Ÿ‰

Maar eers, 'n laaste terugblik op 'n besonderse KWSS 2026.



Online Flipbook Created with the Heyzine flipbook maker

18/06/2026
13/06/2026

Geen woorde kan alles genees nie, maar mag julle weet dat julle nie alleen staan nie. Ons harte, gedagtes en gebede is by die hele Laerskool Kathu-familie. ๐Ÿค

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 01/04/2026

๐Ÿฅ‡ KAMPIOENE ๐Ÿฅ‡

Die eindfluitjie het geblaas!

Baie geluk aan die volgende skole wat as die wenners van die toernooi aangewys is. ๐Ÿ†

Julle spanwerk inspireer ons almal! ๐Ÿ’ช

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 01/04/2026

En so kom โ€™n ongelooflike toernooi tot โ€™n eindeโ€ฆ

Dankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner โ€“ julle het dit onvergeetlik gemaak! ๐ŸŒŸ

๐Ÿ“ธ Hier volg die uitslae van vandag se wedstryde:

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 01/04/2026

Trotse gasheerskool, nรณg trotser spanne! ๐Ÿ”ฅ

Baie geluk met julle puik vertonings Laerskool Noord-Eind se o.13 A- spanne en afrigters. ๐Ÿ™Œ

Photos from Brenthurst Wealth Management's post 01/04/2026

Een reeks. Ontelbare oomblikke. ๐Ÿ‰โœจ

Dankie aan Brenthurst Wealth Management vir julle ondersteuning tydens hierdie toernooi โ€” sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie. ๐Ÿ™

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 31/03/2026

UITSLAE: DAG 4

Groot spel, groot impak en groot tellings! ๐Ÿ†

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 31/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

DAG 4: Rugby

Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‰

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 31/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

DAG 4: Hokkie

Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‘

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Paarl?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


545 Main Road
Paarl
7646