Spring Roses RFC Oudtshoorn

Spring Roses RFC Oudtshoorn

Share

Spring Roses R.F.C is 1972 gestig op Buffelsdrift. Spring Roses bestaan uit 2 spanne. Die klub bes

22/08/2026

Kom en geniet hierdie dag saam met ons in Dayla-D soos almal se daar ini dam dit beloop om lekker hardloop rugby tewees.

Dit is Rangers se laaste wedstryd asook ons as Roses. Sonder die Toeskouers se ondersteuning beteken rugby niks so steek uit en ondersteun jou span.

Laat Rugby seevier....๐ŸŒน๐Ÿ‰

17/08/2026

Laaste Liga Wedstryd!

Hierdie naweek toer ons na Dysseldorp om ons laaste wedstryd tespeel. Kom saam met ons sodat ons die dam behoorlik gees kan gee en n lekker dag van hardloop rugby geniet. ๐ŸŒน

15/08/2026

More almal Roses speel vandag hul laaste liga wedstryd tuis en volgende week weg in die Dam teen Rangers (Dysseldorp).
Kom op in getalle en ondersteun die Boy'kies sonder die ondersteuners beteken n span niks dankie vir die support โค๏ธ.
Ons sien later in die Plate!๐ŸŒน

12/08/2026

15 Aug 2026

Hierdie komende naweek pak Spring Roses vir Swings(Haarlem) op die Bridgton Sportgronde Die Plate.

Dit sal Roses se laaste tuis wedstryd vir die jaar wees. Kom in groot getalle en ondersteun vir Roses.

Dit is n Dubble Header.

Collegains vs Albertina Rangers is ook in die plate.

09/08/2026

Hier is n gelukkige vrouedag geskenkie vir al die vroue.๐ŸŒน๐Ÿ’ƒ

Roses het gister weer karakter getoon teen hul teenstanders ongelukkig was Spring Roses te sterk vir Glen Roses en het die wedstryd oorwin met die volgende telling.

Baie dankie aan elke speler, bestuurslid en ondersteuners week na week ondersteun julle die spelers.

Ongelukig het ons 2de span vas geval maar dit beteken net harder werk en terug teken bord toe.

Hierdie komende naweek speel Spring Roses teen Swings(Haarlem) tuis hier in Oudtshoorn.

06/08/2026

Hierdie naweek is die Roos weer op die pad. Die laaste ver ene'kie hier af langkloof toe of soos almal se appel wereld toe.
Dan is daar nog net 1 toer'kie oor dus Dysseldorp toe oor 2 weke.

Roses vs Roses

Rugby word gespeel deur 23 man maar sonder 1 ondersteuner is dit nie die moeitewerd nie so kom ondersteun aab die Boy'kies....๐ŸŒน

25/07/2026

Hi almal jamer die disco dans is gekanseleerd iets byte ons beheer het voor geval maar kom geniet nogsteeds die lekker hardloop rugby in die Plate.

Photos from Spring Roses RFC Oudtshoorn's post 23/07/2026

Excited Weekend!

Double Header !
Spring Roses RFC vs Willowmore RFC
&
Bridgton RFC vs Grootbrak RFC

Saturday, 25 July 2026
Place: BRIDGTON SPORTGROUNDS(DIE PLATE)
Gates Open: 12h00
Kick Off: 13h00

Tickets available at Bridgton Hardware Store - GET YOURS TODAY and avoid long cues on Saturday!
Adults: R30
14โ€“17 years / Students (with proof): R20
7โ€“13 years: R10
Cars: R20
Pensioners: FREE (with proof)
Under 6: FREE (with adult supervision)

Please note:
โ€ข We reserve the right to admission.
โ€ข No alcohol or smoking of any kind is permitted on the main stand.

Bring your Family & Friends and support your Boy'kies, it's gonna be one for the books in "Die Plate"!!.

21/07/2026

Buffelsdrift neem kennis dat die Taxi ry venaand...๐ŸŒน

11/07/2026

Spring Roses are hitting the road to Calitzdorp today come and support your Boy'kies in Red....๐ŸŒน

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Oudtshoorn?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Oudtshoorn
6625