30/03/2022
ππππ πππ ππππ
is closing down with a FINAL clearance sale this Saturday, 2 April 2022.
Don't miss out!
Oudtshoorn's premier bike- and sports shop. Please visit us for some advice or just pop in for a chat, we are here for you.
Our focus is our client, we cater to everyone, from the sports enthusiast to the competitive and recreational cyclist.
30/03/2022
ππππ πππ ππππ
is closing down with a FINAL clearance sale this Saturday, 2 April 2022.
Don't miss out!
24/02/2022
Kom kry alles wat jy nog altyd wou gehad het hierdie naweek by GEARUP
Alles in die winkel 50% afslag
Fietse betaal jy cost = vat (WOW)
1st Come 1st Serve
Lets Go Shopping . . . .
22/02/2022
11/02/2022
Die pragtige dames van Laerskool Wesbank Oudtshoorn wag vir julle vir registrasie en inskrywings vir mΓ΄re se Leopard Crawl
16/01/2022
Attakwas Extreme 2022 was EXTREME
Baie geluk Yolande de Villiers en Simon Andreassen met julle puik oorwinnings
2022 was die dalk so warm was dit
Ons het meer skoene reg gemaak as fietse
Hats off to all the riders those who finished and those who didn't
Laerskool Wesbank julle waterpunt was tops waar ons was
Dit was lekker om 'n paar Gearup hemde te sien op die race
Dankie Dryland, dit was lekker soos altyd
Attakwas 2022 is defnitief een wat die ryers nie gou sal vergeet nie
πΈ Shift Media & ZC Marketing & Self
05/01/2022
Midnight Express
19 March 2022
24/12/2021
Ons wens vir julle 'n GeseΓ«nde Kersfees
Ons wens vir julle Liefde
Ons wens vir julle Gesondheid
Ons wens vir julle Vrede
Ons wens vir julle baie nuwe horisonne, lekker lang rides, lekker uphills en baie goeie tye
Ons sien julle weer die 3de Januarie 2022
Be safe
21/12/2021
Come Deck the streets with jolly
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |